Haar grootste droom is om soos Tatjana Schoemaker en Lara van Niekerk ʼn goue medalje onder die Suid-Afrikaanse nasionale vlag by die wêreldkampioenskap te verower.
Foto’s: Fietstrap van berg tot baai
Die R44-pad tussen Somerset-Wes en Rooi-els word beskou as een van die mees beeldskone paaie ter wêreld. Dit is ook een van die Kaap se gunstelingfietsryroetes.
Schoenmaker skitter ook in 200 m
Chad le Clos het ook gesê hy is gereed om weer vir ʼn opskudding of twee op die groot verhoog te sorg.
Novak struikel op klei teen jong Italianer
Wind, reën en ʼn 21-jarige Lorenzo Musetti het Novak Djokovic by die Monte Carlo-meesterstoernooi in sy spore gestuit.
Medvedev en Zverev wéér slaags
Dit sal die twee tennissterre se eerste ATP-ontmoeting op ʼn kleibaan wees.
Tatjana en Pieter pronk in swembad
Tatjana Schoenmaker is weer die nasionale 100 m-borsslagkampioen, terwyl Pieter Coetzé die Afrika-rekord in sy 100 m-rugslagitem verbeter het.
Djokovic speel ‘lelik’, maar wen steeds
“Ek was glad nie op my beste nie, maar ek is tevrede dat ek goed in die belangrikste oomblikke van die wedstryd gespeel het.”
Alonso: ‘Schumacher was my taaiste teenstander’
“Om Michael Schumacher die stryd aan te sê was ʼn baie spesiale ervaring.”
Schoeman wil slag in swembad wys
Hy mag dalk in Julie sy 43ste verjaardag vier, maar Roland Schoeman het sy naam in die hoed by die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskap in Gqeberha gegooi.
Slaggereed vir Sani2C
Die gewilde Sani2C-bergfietsmarathon is een van die oudste driedag-byeenkomste in die land en die 19de weergawe van die ren vind binnekort plaas.
Kordaatstuk vir man wat by die dood omdraai
“Na my ongeluk het ek definitief ʼn ander uitkyk op die lewe. Dit het my laat besef dat ʼn mens elke dag die geleenthede wat die Here vir jou gee moet gebruik. Jy weet nooit wanneer dit jou laaste dag op aarde is nie.”
Topafrigter sê Novak is die beste
“Selfs al loop hy ʼn paar toernooie mis, is hy steeds die wêreldnommereenspeler en hy sal eendag waarskynlik as die grootste speler nóg bekendstaan.”
Toto krap steeds kop oor blitsige Red Bull
“Red Bull se vaartversnelling in ʼn DRS-strook is net pleinweg ongelooflik.”
Seer heup hou Rafa uit Monte Carlo
“Ek is nog steeds nie gereed om op die hoogste vlak van die sport mee te ding nie.”
Novak terug op sy plek bo-aan ranglys
Novak Djokovic is weer die wêreld se voorste manstennisspeler, terwyl Rafael Nadal na die 14de plek op die ATP-ranglys teruggesak het.
MotoGP: Binder val, eindig laaste in Argentinië
Nadat Brad Binder Saterdagaand ʼn ongelooflike oorwinning in die vooraf naelren oor 12 rondtes behaal het, is sy drome Sondag in die MotoGP ná slegs 30 sekondes beëindig.
Max wen ondanks rits rooi vlae
Daar was vandag hope aksie, drama en rooivlagchaos in Melbourne, maar te midde van alles is die geruite vlag vir Max Verstappen geswaai.
Brad skok met sege in MotoGP se naelren
Wat Binder se prestasie merkwaardig gemaak het, was dat hy in die 15de posisie weggespring het.
Wêreldno. 1-status wink weer vir Novak
Novak Djokovic kan weer Maandag die septer as die wêreld se voorste tennisspeler swaai nadat Jannik Sinner met Carlos Alcaraz in Miami klaargespeel het.
Medvedev in nóg ʼn kwarteindstryd
Reënweer het ʼn invloed op die wedstryd gehad en die Moskou-boorling kon eers die wenhou ná middernag slaan.