“Ek is bly dat ek tennisliefhebbers kan gee waarna hulle soek: Nick Kyrgios teen Daniil Medvedev.”
Serena Williams maak gereed om raket op te hang
“Ek was huiwerig om aan myself of enigiemand anders te erken dat ek moet aanbeweeg van tennis speel.”
Nick die kampioen in Washington
“Ek was in ’n baie donker plek in my lewe en ek is trots op die deursettingsvermoë wat ek getoon het om aan te hou speel en toernooie soos dié te wen.”
Nog ʼn silwermedalje vir SA by Statebondspele
“Om my eerste medalje vir Span SA op die ouderdom van 37 by so ’n gesogte byeenkoms te kry, is regtig lekker.”
MotoGP: Brad Binder 11de op Silverstone
Die Grand Prix is deur die Italianer Francesco Bagnaia (Ducati) gewen, wat sy vierde oorwinning vanjaar in sewe renne was.
Besering hou Rafa uit Montreal
“Nadat ek met my dokter gesels het, het ons op ’n meer konserwatiewe benadering besluit en ek gaan eerder nog ’n paar dae wag voordat ek weer speel.”
Froning, Toomey op koers na CrossFit-sukses
Daar is die afgelope paar dae in Madison, Wisconsin, gehardloop, fietsgery, swaar sandsakke opgetel en geswem; alles in ’n poging om die CrossFit-kampioen vir 2022 te bepaal.
Inenting keer Novak ook om in Kanada te speel
Intussen het duisende mense reeds ’n aanlyn petisie onderteken wat eis dat Novak Djokovic toegelaat word om aan die Amerikaanse Ope deel te neem.
Statebondspele: Nog ’n goud, brons vir SA
Ndodomzi Ntutu en Jovan van Vuuren het Donderdagaand Suid-Afrika se medalje-oes by die Statebondspele in Birmingham tot 22 opgestoot.
’n Mylpaal-oorwinning vir Medvedev
“Dit voel goed om 250 seges agter my naam te hê, maar ek gaan verseker probeer om nog wedstryde te wen.”
Proteas al weer te sterk vir Wallis
Ná ’n taai eerste kwart het die Suid-Afrikaners die krane in die tweede en derde kwart oopgedraai om ’n gemaklike voorsprong op te bou.
Super Coetzé droom ook van Olimpiese goud
“Die vermoë om jou land trots te maak by hierdie byeenkomste is van groot belang. En ek hoop dat ek dit kon regkry.”
Statebondspele: SA vyfde op medaljelys
Span Suid-Afrika het reeds ses goue medaljes, vyf silwer- en vyf bronsmedaljes ingepalm.
Chad vierde in vinnige vlinderslagitem
Net 0,21 sekondes het tussen Chad le Clos en ’n 19de Statebondmedalje gestaan.
1, 2 en 3 vir SA in swembad!
Lara van Niekerk en Tatjana Schoenmaker het goud en silwer in hul borsslag-item gesmaak, terwyl Pieter Coetzé die bronsmedalje in sy rugslagitem losgeswem het.
Sokkerspan laat Engelse vreugdevure hoog brand
“Dit was die trotsste dag van my lewe,” het Leah Williamson, kaptein, gesê nadat Engeland se vrouesokkerspan die Euro-toernooi voor amper 90 000 toeskouers op Wembley gewen het.
Lara se geliefdes swel van trots
“By tye kan jy dit amper nie glo nie – jy sit ek kyk hoe sy swem en dink, ‘is dit regtig my kind?’”
Leclerc bevraagteken Ferrari-strategie
“Ek verstaan nog nie rêrig die rede vir die besluit nie, maar dit was ongetwyfeld die verkeerde een.”
Tatjana is wéér goud werd!
Die Suid-Afrikaanse vlag wapper trots in Birmingham: Beide Tatjana Schoenmaker en Kaylene Corbett spog met podiumplekke in die 200 m-borsslagitem.
Le Clos swem ’n silwer los
Statebondmedalje no. 18 is in die sakkie vir Suid-Afrika se Chad le Clos!