Dit is sy vyfde eindstryd van die seisoen en hy het al vyf gewen.
Leclerc spring voor weg in Frankryk
Carlos Sainz sal ongelukkig heel agter wegspring as straf vir nuwe enjinonderdele wat hy ingespan het.
Sokker: SA vroue beste in Afrika
Wat die titel as Afrikabeker-wenners soveel meer glans gee is dat afrigter Desiree Ellis se span die gasheer, Marokko, in die eindstryd op hulle tuisveld kon klop.
Djokovic saam met Federer, Nadal in Laverbeker-span
Dit is die eerste keer in die toernooi se geskiedenis dat tennis se “Groot Vier” terselfdertyd vir die Europa-span in aksie sal wees.
Oud-Ferrari-spanhoof: ‘Ek kyk na wedrenne saam met Michael Schumacher’
Die voormalige Ferrari-spanhoof, Jean Todt, het in ’n onderhoud met ’n Duitse televisiestasie bevestig dat Michael Schumacher nog die F1-aksie kan volg.
Netbal maak Statebond-litte teen Wallis los
Die Protea-netbalspan is onoorwonne ná 16 wedstryde teen Wallis. Vanaand se aksie word regstreeks op SuperSport uitgesaai.
Nóg politici steun Novak
’n Lid van die Amerikaanse senaat het na die “onwetenskaplike beleid” gekap wat besoekers (en tennisspelers) aan die VSA verbied.
Tasché en Angelique pak mekaar in bokskryt
“Die hele idee en konsep daaragter is om die geveg in die kryt te hou. Dit hoort nie in huise en tussen families nie. Die stryd hoort in die ring, nêrens anders nie.”
Louis Meintjes in top-10 by Tour de France
Die 30-jarige Suid-Afrikaner Louis Meintjes is nou in die algehele sewende plek ná 14 skofte.
Politikus kap na Biden oor Djokovic
“Joe Biden verbied Novak Djokovic om na die VSA te reis om aan die Amerikaanse Ope deel te neem, maar laat toe dat miljoene oningeënte en onwettige immigrante die grens oorsteek.”
‘Rustiger’ Mick begin sy voete vind
“Dit lyk asof hy deesdae minder druk op homself plaas,” het Guenther Steiner ná Mick Schumacher se sesde plek in Oostenryk gesê.
Du Plessis beweeg nader aan titelgeveg
“Baie mense het vir ons gelag toe ons gesê het dat ʼn Suid-Afrikaner onder die topgekeurde vegters sal tel. Nou ja, wie lag nou die lekkerste?”
Inentingstatus steeds in Novak se pad
“Ek wil baie graag aan die Amerikaanse Ope deelneem. Maar soos wat dinge tans lyk, sal ek nie toegelaat word om in die VSA te speel nie.”
In dié skynwêreld sou Murray die septer swaai
Al ooit gewonder hoe die tenniswêreld sou gelyk het as supersterre soos Novak Djokovic, Rafael Nadal en Roger Federer eerder rolbal, skaak of veerpyltjies gespeel het?
Novak 7de op ranglys ondanks Wimbledon-triomf
“Ek aanvaar geen oorwinning as vanselfsprekend nie en veral nie op Wimbledon nie,” het Novak Djokovic gesê nadat hy gister die 21ste Grand Slam-titel van sy loopbaan verower het.
Djokovic wen sewende Wimbledon-titel
Dit was die 35-jarige Serwiër se 32ste Grand Slam-eindstryd.
Leclerc jaag met louere in Oostenryk weg
Mick Schumacher het ook vandag beïndruk om die wedren in die sesde plek af te sluit.
F1: Verstappen spring weer voor weg
Max Verstappen spring vanmiddag voor weg in die Oostenrykse Grand Prix op die Red Bull Ring in Spielberg, Styria.
Wimbledon-eindstryd: Rybakina klop Jabeur
Elena Rybakina het Saterdag die jongste speler sedert 2011 geword wat die vroue-enkelspeltitel kon wen.
Kyrgios kla oor senuwees vóór Djokovic-stryd
“Daar is soveel dinge waaraan ek dink. Wen én verloor het deur my kop geflits.”