Dit is die eerste keer in 18 jaar dat nóg Novak Djokovic nóg Rafael Nadal, Roger Federer of Andy Murray die wêreldno. 1-speler is.
Vettel sê nee vir Russiese Grand Prix
“Ek dink dit is nou verkeerd om in Rusland aan ’n wedren deel te neem.”
Wedrenbeamptes ook in Hamilton se visier
“Ons moet verseker dat die wedrenbeamptes nie bevooroordelend optree nie. Van die oudrenjaers is immers baie goeie vriende met sekere individue.”
Shadine soek Statebond-glorie saam met Proteas
“Ons word gereeld as die buiteperde beskou, maar jy kan nooit ’n Suid-Afrikaanse span onderskat nie.”
Rafa nog onoorwonne in 2022
Indien Rafael Nadal sy volgende wedstryd in Mexiko wen, sal dit die beste aanloop tot ’n ATP-seisoen van sy loopbaan wees.
Onderkry is min vir dié jong skiër
“’n Mens se mediese geskiedenis definieer nie wie jy vandag is nie – jy kan steeds voluit leef en jou doelwitte bereik.”
Ricciardo: ‘Max het titel verdien’
Die glimlaggende Australiese renjaer meen dit was bloot ’n kwessie van tyd voordat Max Verstappen sy eerste wêreldtitel ingeoes het.
Foto’s: Fietstrap deur drie riviere
Die Oos-Kaap is een van daai lekker-soos-ʼn-krêkker plekke, en die provinsie loop letterlik oor van bergfietsroetes en avonture.
Kyk: Novak kry ’n heldeontvangs in Dubai
“Baie dankie vir almal se ondersteuning en die wyse waarop julle my verwelkom het,” het Novak Djokovic gesê nadat hy met Lorenzo Musetti afgereken het.
Tennis: Norrie teen Opelka in eindstryd
Die Brit Cameron Norrie kom nou teen die Amerikaner met die reuse-afslane, Reilly Opelka, te staan.
Masi uit sy wedrendirekteur-stoel geskop
Die skrif was eintlik reeds verlede jaar aan die muur vir die 44-jarige Aussie.
Olimpiese skiër beland bo-op kameraman
“Ek sou sekerlik op my kop geland het as dit nie vir die kameraman was nie. Ek hoop hy is oukei, want ek het reg op hom geland.”
SA speler koningin van die doelsirkel
Ine-Marí Venter is tans vir die meeste doele in Engeland se Vitality-netbalreeks verantwoordelik.
Kyk: Bobsleë, ski’s en skaatse by Winterspele
Oudergewoonte sorg die Olimpiese Winterspele vir hope aksie.
Marko, Vettel tree vir Masi in die bresse
“As ’n mens na die groter prentjie kyk, het hy hom uitstekend van sy taak gekwyt.”
ATP-baas onseker oor Federer se terugkeer
“Elke wedstryd wat Roger Federer nog speel, sal soos ’n geskenk vir ons wees.”
‘Swaarste boksgeveg nóg’ in Maart
Die wedywering tussen Eddie Hall en Hafthor Björnsson het nou tot ’n proteïenpoeier-spattende crescendo opgebou.
Geliefdes platgeslaan ná sportvrou se skielike dood
“Xena het die laaste paar maande werklik rus gevind. Dit was asof sy ophou jaag het na titels en prestasies.”
Daniil kan Novak onttroon
Indien Daniil Medvedev in Mexiko wen sal Novak Djokovic magteloos wees om sy opmars te stuit.
Huldeblyke stroom in ná SA-kragvrou sterf
Xena Botha het in 2020 die Afrika-rekordhouer vir dooiegewigoptel (deadlift) en bankiedrukrekord (bench press) geword.