Hoewel Novak Djokovic se deportasie beteken het dat hy nie sy titel kon verdedig nie, was hy beïndruk met die Spanjaard se veerkragtigheid.
Australiese Ope: Nadal herskryf die rekordboeke
Passie, emosie, opwinding en pure grasie, dis hoe die eindstryd van die Australiese Ope se mansenkeltennisspel beskryf kan word.
Barty laat Aussie-vreugdevure brand
Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in 44 jaar om die Grand Slam-toernooi in Melbourne te wen.
Inspirerende Rebecca ook op fiksheid-podium
“Ek wil my beste gee in alles wat ek doen.”
‘Ongelooflike’ Daniil laat Griek nie met rus
Dit is nou Daniil Medvedev teen Rafael Nadal nadat die jong Rus vir Stefanos Tsitsipas in die halfeindstryd oordonder het.
No. 21 wink vir Rafa
Rafael Nadal het so pas vir Matteo Berrettini gestoomroller om vir sy sesde Australiese Ope-eindstryd te kwalifiseer.
’n Aussie-partytjie wink met Barty in eindstryd
Die topgekeurde Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in meer as 20 jaar om vir die eindstryd in Melbourne te kwalifiseer.
Medvedev teen Tsitsipas: Hier kom ’n lokettreffer
Stefanos Tsitsipas lewer tans ongelooflike spel, maar Daniil Medvedev is bereid om vir elke punt te baklei.
‘Stillknocks’ terug in UFC-hok
“Dit is tyd om die ranglys-leer te klim.”
Novak binnekort weer in aksie
Tennisjoernaliste het ’n inskrywing op sosiale media gedeel waarin die Serwiese ster se naam as die topgekeurde speler in ’n Dubaise toernooi neergepen is.
Niks is Grieks vir Stefanos op tennisbaan
Stefanos Tsitsipas speel die beste tennis van sy lewe en hy het so pas vir die halfeindstryd van die Australiese Ope gekwalifiseer.
Maagkwaal, Shapovalov stuit Nadal nie
“Ek het ’n paar weke gelede gewonder of ek ooit weer mededingende tennis sou speel; om nou hier voor julle te staan is ’n reusegeskenk.”
Lewis dalk op pad Hollywood toe?
Die oudrenjaer Jacques Villeneuve meen Lewis Hamilton kan dalk sy tasse vir die VSA pak.
Nadal in titaniese Shapovalov-stryd gewikkel
Intussen is Stefanos Tsitsipas se pa op die vingers getik ná sy seun se oorwinning gister.
Nie eens tornado-waarskuwing bring Letchen van stryk
Die merkwaardige Suid-Afrikaner het vier van die vyf fiksheidstoetse in haar kategorie by die Wodapalooza-kompetisie in Miami gewen.
Tennis: Barty se droom nog op koers
Die Australiese skare en die topgekeurde Ashleigh Barty se droom is nog op koers nadat sy deurgedring het tot die kwarteindronde.
Krieket: Suid-Afrika is glo Plan B vir IPL
As die onverwagse gebeur, kan Suid-Afrika weer soos in 2009 die kleurvolle toernooi hier aanbied.
Nadal in kwarteind, Zverev uitgeskop
Die Spanjaard Rafael Nadal is steeds op koers om sy 21ste Grand Slam-titel te wen nadat hy na die kwarteindronde van die Australiese Ope deurgedring het.
Verrassings by Australiese Ope
Daar was reeds ʼn paar verrassings in die vroue-afdeling by die Australiese Ope in die ronde van 16.
Australiese Ope: Russiese vaal seun al hoe meer na vore
Die Rus Daniil Medvedev, asook die Griek Stefanos Tsitsipas, het Saterdag in Melbourne albei tot die vierde ronde van die mansenkelspel van vanjaar se Australiese Ope-tennistoernooi deurgedring.