Die Australiese regering het Novak Djokovic se visum Vrydag vir ’n tweede keer gekanselleer.
Dié doel is netbal-mal
Die talentvolle Protea-speler droom van ’n medalje by die Wêreldbeker of Statebondspele.
Mnr. Dakar gister se skofbaas
Nasser al-Attiyah is egter steeds die algehele voorloper in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota.
Besluit oor Djokovic-deportasie binnekort verwag
Die organiseerders van die Australiese Ope het aangekondig dat die trekking vir die Ope vertraag is, maar het geen rede daarvoor verskaf nie.
Proteas speel Saterdag teen Rose
“Dit is altyd ’n eer om ons land te verteenwoordig.”
Seb moet weer vir Red Bull jaag, meen Bernie
“Ons weet nie eintlik meer hoe vinnig hy is nie, want sy huidige renmotor is glad nie mededingend nie.”
Luister: Giniel la’t wiel in woestyn
Dit was ook ’n geskiedkundige dag vir die Toyota Gazoo Racing-span.
Djokovic erken fout in reisdokumente
Die Serwiër erken ook dat hy met ’n joernalis byeengekom het nadat hy in Desember positief vir die koronavirus getoets het.
Dakar: Giniel span die kroon tydens 9de skof
Die Suid-Afrikaner Giniel de Villiers het Dinsdag die negende skof van die 2022 Dakar-wedren gewen.
Merkwaardige Letchen weer op pad na VSA
Die Spele-silwermedaljewenner is vandeesweek by die gewilde Wodapalooza-kompetisie in Miami in aksie.
Luister: Avonture tussen die duine
“Dit was beslis die moeilikste gedeelte nóg van die tydren.”
Sebastien woeker, maar Nasser steeds voor
Suid-Afrika se Giniel de Villiers is egter deur meganiese probleme gekniehalter.
Rafa glimlag weer groot
Rafael Nadal het ’n ATP 250-toernooi in Melbourne gewen nadat ’n voetbesering en Covid-19 hom lank van die baan af gehou het.
Djokovic wen hofsaak
’n Australiese regter het ’n kort rukkie gelede in Djokovic se guns beslis en beveel dat hy onmiddellik uit ’n immigrasiesentrum vrygelaat word.
Luister: Jaers verdwaal erg by Dakar
Die sesde trajek van die 2022 Dakar-ren is gekenmerk deur deelnemers wat erg verdwaal het.
Tennis: Wie kan die Aussie-Ope wen?
Sou Novak Djokovic toegelaat word om in Australië aan te bly, kan die geestelike en emosionele letsels van ʼn kwarantynkamertjie in Melbourne moontlik ʼn sielkundige uitwerking op die tennisster hê.
Luister: SA se Lategan wen vyfde skof by Dakar
Die vyfde trajek van die 2022 Dakar-ren het ‘n trotse oomblik vir Suid-Afrika opgelewer.
Djokovic-aansoek: Hof sal hom nie laat aanjaag
Een van Djokovic se groot teenstanders, Rafael Nadal, het intussen gesê die Serwiër moet die gevolge van sy besluit oor inenting dra.
Luister: Groot opwinding tydens Dakar se langste skof
Die vierde skof, met die langste sneltrajek van die 2022 Dakar-ren, het gister vir groot opwinding gesorg.
Dramatiese wending in Djokovic-sage
Die negemalige Australiese Ope-kampioen het egter nooit verby grensbeheer gekom nie.