Die Namibiese fietswedren is die langste eenskofresies ter wêreld en deelnemers kan ook fietsry ter gedagtenis aan ʼn geliefde wat aan die dood afgestaan is.
Bernie dink Lewis, Mercedes praat nonsens
“Persoonlik glo ek dat hy nie so baie moet kla nie.”
Rafa se terugkeer om die draai
Die ‘Koning van Klei’ sal na verwagting sy terugkeer op die harde bane van Australië maak.
‘Werkelijk fantastisch!’
Die Nederlandse eerste minister wens vir Max Verstappen geluk met sy wêreldkampioenskaptitel.
Fietsryers laat wiel in die woestyn
Die Desert Dash-bergfietswedren is nie net een van die hoogtepunte op Namibië se sportkalender nie, dit is ook die langste eenskofresies ter wêreld.
Verstappen op dramatiese wyse gekroon as wêreldkampioen
Hollywood kon nie ʼn beter draaiboek geskryf het vir die beslissende Abu Dhabi Grand Prix nie.
Verstappen spring voor weg in Abu Dhabi
As dit ʼn boksgeveg was, het Max Verstappen (Red Bull) die eerste hou geplant teen Lewis Hamilton (Mercedes) in vandag se beslissende Abu Dhabi Grand Prix.
Boks: Muhammad Ali se kleinseun steeds onoorwonne
“Net om hier te wees, en dan nog hier te boks ook, is ʼn groot eer.”
‘Michael Schumacher is die beste renjaer nóg’
Volgens Sebastian Vettel sal die legendariese Ferrari-renjaer altyd die beste wees; selfs al sou Lewis Hamilton nog vyf verdere titels inoes.
Button glo Hamilton het die oorhand
Daarteenoor meen Fernando Alonso dat die drukkoker nie juis vir Max Verstappen pla nie.
Serena ook uit Australiese Ope
“Dit is nooit ’n maklike besluit om te neem nie, maar ek is fisiek nie waar ek moet wees nie.”
Steffi-rekord in Novak se visier
Die Serwiese tennisster vier vandeesweek sy 350ste week as die wêreld se voorste manstennisspeler.
F1-titelgeveg op mespunt gebalanseer
“Vir Max maak dit nie saak as nie een van ons die wedren voltooi nie; daarteenoor wil ek graag hê dat ons al twee in een stuk moet klaarmaak.”
Motorsport: Verstappen-fout kan keerpunt wees
“Ek verstaan nie eintlik wat gebeur het nie. ”
Ronaldo laat United glimlag
Cristiano Ronaldo het die 800ste doel van sy loopbaan in Manchester United se sege teen Arsenal aangeteken.
Rosberg meen Hamilton is die gunsteling
Daar word ook in sommige kringe gefluister dat Honda graag vir Verstappen se motor met ’n splinternuwe enjin wil toerus.
‘Thunder’ Merwe en kie
Verskeie Protea-netbalspelers – onder wie Shadine van der Merwe in die kleure van Manchester Thunder – sal deel van die Vitality-netballiga in Brittanje wees.
Max nou in pylvak van titeldroom
“Ek is hier om te wen en die beste moontlike uitslag vir myself en vir die span te bewerkstellig. My benadering gaan nie verander bloot omdat sekere mense nie daarvan hou nie.”
‘Roger is die Lionel Messi van tennis’
Volgens Richard Gasquet is dit ’n onbetwisbare feit: Roger Federer, en nie Rafael Nadal of Novak Djokovic nie, is die beste tennisspeler ooit.
Motorsport: Dakar-tydren se roete aangekondig
Die Dakar-tydren word van 1 tot 14 Januarie 2022 vir die derde keer in Saoedi-Arabië aangebied.