Tatjana Schoenmaker-Smith kan geskiedenis maak deur ʼn medalje op die Wêreldkampioenskapstoernooi in Doha in Februarie en later vanjaar by die Olimpiese Spele in Frankryk te wen.
Vreugde vir Sinner, hartseer vir Medvedev
Italië se Jannik Sinner het ʼn agterstand van twee stelle teen Daniil Medvedev uitgewis om die Australiese Ope-trofee omhoog te hou.
Sa-ba-‘wen’-ka!
Aryna Sabalenka het net 76 minute nodig gehad om haar Australiese Ope-titel suksesvol in Melbourne te verdedig.
Sinner vee die baan met Djokovic
Novak Djokovic het nog nooit in die halfeindstryd van die Australiese Ope verloor nie. Totdat hy vandag teen ʼn aggressiewe en taktiesslim Jannik Sinner te staan gekom het.
Alcaraz kyk vorentoe ná nederlaag
Carlos Alcaraz meen dat hy doodeenvoudig beter sal moet speel wanneer sy teenstanders hom onder druk plaas.
Video: Kampioen Dricus terug in SA
“Ek weet dat mense besig is om te werk, terwyl daar ook soveel dinge in hul lewe aangaan; tog het almal tyd gemaak om ʼn landgenoot te ondersteun wat sy droom nagejaag het. Ek was sommer emosioneel toe ek dit sien.”
Aryna en Coco kruis weer rakette
Die Australiese Ope-halfeindstryd tussen Aryna Sabalenka en Coco Gauff is ʼn herhaling van verlede jaar se Amerikaanse Ope-eindstryd.
Dricus binnekort op tuisbodem
Bel die blaasorkes en stofsuig die rooi tapyt: Dricus du Plessis is Donderdagoggend terug in Suid-Afrika!
Tennisspeler ‘jammer’ oor handdruk met Russiese opponent
Die jong speler se pa het intussen gesê sy dogter het nie helder gedink toe sy Vlada Mincheva by die Australiese Ope gelukgewens het terwyl die oorlog tussen Rusland en Oekraïne voortwoed nie.
Nadal het sy oog op Katar
“Doha, skud jul vere reg vir ‘El Matador’ se terugkeer,” het die organiseerders van die Katar-ope op sosiale media gedeel.
Novak op koers om titel te verdedig
Novak Djokovic het pas met die VSA se Taylor Fritz in die kwarteindstryd van die Australiese Ope afgereken.
Strickland kla oor kopstampsessie
“Ons almal weet dat ek eintlik die geveg gewen het.”
Dis Alcaraz teen Zverev in kwarteind
Carlos Alcaraz het sy plek in die kwarteindstryd van die Australiese Ope teen Alexander Zverev verseker nadat hy Maandag die Serwiër Miomir Kecmanovic in ʼn skouspelagtige vertoning geklop het.
Aan-die-brand-Bafana té goed vir bure Namibië
Bafana Bafana moes Sondag teen Namibië wen om deur te dring na die volgende fases van die Afrikabeker-toernooi – en Themba Zwane het toegesien dat dit gebeur.
‘Dankie, Dricus,’ sê Rassie
Rassie Erasmus het Dricus du Plessis – Suid-Afrika se nuutgekroonde UFC-kampioen – op sosiale media gelukgewens.
Novak marsjeer voort in Melbourne
“Die eerste twee stelle was van die beste tennis wat ek in ʼn hele ruk gespeel het.”
Dricus bring die titel huis toe!
“Nou weet hulle wat ons weet!” het Dricus du Plessis geskree nadat sy arm ʼn kort rukkie gelede seëvierend in die lug ná sy UFC-titelgeveg gehou is.
Du Plessis ‘opgewonde’ oor sy Strickland-stryd
“Dit is altyd ongelooflik om jou teenstander in die oë te kyk. Sien ek selfvertroue, of is daar ʼn tikkie vrees te bespeur?” het ʼn selfversekerde Dricus du Plessis gesê.
ʼn Eerste vir Carlos in Melbourne
Carlos Alcaraz het vir die eerste keer in sy loopbaan na die vierde ronde van die Australiese Ope deurgedring.
61-jarige Sainz glimlag tussen duine
Suid-Afrikaners Guy Botterill en Brett Cummings het die Dakar-veldtydren in die sesde plek voltooi, terwyl Giniel de Villiers en Dennis Murphy sewende klaargemaak het.