Scott-Efurd kwalifiseer darem vir die 5 000 m-finaal.
Talentvolle Rikenette gaan SA geskiedenis maak
“Enigiets kan op enige oomblik gebeur en dit is wat my motiveer,” sê Tukkies-atleet.
SA se vinnigste vrou geskors ná sy positief toets
Nog ʼn opkikkerbom het in Suid-Afrikaanse sportkringe gebars nadat dit bekend geword het Carina Horn, Suid-Afrika se vinnigste vroue-atleet, positief getoets het vir ʼn verbode middel.
Paralimpiese atleet verbeter eie SA rekord
“Dit is nou my hooffokus in die aanloop tot volgende jaar se Paralimpiese Spele.”
Wayde nie by Wêreldkampioenskap nie
“Dit is belangrik dat ek na my lyf luister en seker maak ek is gereed vir aksie wanneer die geleentheid daar is.”
Gerda wen in Middlesbrough
Marathon-ster maak litte los vir New York.
Silwer vir blitsige Simbine
Suid-Afrikaner hardloop 100 m onder 10 sekondes.
Gerda mik hoër in New York
“As jy my aan die begin van die jaar sou vra of ek ooit sou verwag het om só ’n goeie 2019 te hê, sou ek baie verbaas gewees het.”
Semenya het ‘meer testosteroon as meeste mans’
“Dit gee haar sonder twyfel ʼn voordeel.”
‘Dis ʼn groot eer’, sê Arina oor wêreldrekord
Arina Nicolaisen, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, sê sy wou soos ’n klein kind op en af spring van vreugde toe sy hoor sy het pas ’n wêreldrekord agter haar naam geskryf.
Hof pootjie Caster se 800m-hoop
“Ek is baie teleurgesteld dat ek daarvan weerhou word om my hardverdiende titel te verdedig, maar dit sal my nie kniehalter in my stryd om te veg vir die menseregte van alle vroueatlete nie.”
Lewenslesse van ’n kampioen-spiesgooier
“Jy sal ook moet leer dat die lewe moeilik en taai kan wees; dat dit nie altyd maklik is nie, maar dat die Here jou op ’n baie spesiale wyse geskape het. Jy is sy soldaat op en van die veld.”
Horn word geleidelik vinniger
Wen 100 m in ’n tyd van 11.14 s in Frankryk.
Gaan hardloop by Voortrekkermonument
AfriForum se Springbok Vasbytwedloop bring hulde aan wyle kpl. Hermann Carstens.
Zeney wen silwer in hekkies
Jong atleet tweede in 400 m-item by Wêreld-Studentespele.
Simbini wen goud in Switserland
Naelloop-ster wen 100 m in 10,06 s.
Aflosspan trek hul goue skoene aan
SA span wen goud in Ostrava.
103-jarige spog met wêreldrekord in atletiek
“Mense moet besef jy kan enigiets op enige ouderdom doen.”
Semenya se inskrywing geweier ondanks hofbeslissing
“Geen vrou moet aan die reëls onderwerp word nie. Ek sal egter nou hardloop om die IAAF te wys dat hulle ons nie kan bedwelm nie.”
Semenya: ‘Ek is ware atleet’
As Semenya se appèl teen die bepalings finaal misluk en sy nie meer toegelaat word om aan die 800 meter deel te neem nie, het sy daarop gesinspeel dat dit nie die einde van die wêreld vir haar sal wees nie.