Suid-Afrika se Ashleigh Buhai het ’n berg om te klim as sy haar Britse Ope-titel suksesvol wil verdedig.
Ashleigh Buhai verdedig titel
Die afgelope twaalf maande was ʼn warrelwindjaar, maar Suid-Afrika se Ashleigh Buhai sal dit vir niks verruil nie. Só het sy Dinsdag op die vooraand van die Britse Ope vir vroue gesê.
Gholf: DeChambeau se magiese 58
Die Amerikaner Bryson DeChambeau het hom tot in gholf se rekordboeke gespeel toe hy Sondag 58 houe in die derde en laaste ronde van die LIV-reeks se Greenbrier-toernooi in Wes-Virginië in Amerika aangeteken het.
Gholf: Branden blink, res van Stinger-span ook
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan wat in die LIV-gholfreeks speel, is op pad om nog ʼn paar miljoene Amerikaanse dollar in hul bankrekeninge te stort nadat Branden Grace, Dean Burmester en Charl Schwartzel in die tweede rondte van die Greenbrier-toernooi na vore geskiet het.
Buhai trap klei in Skotse Ope
Suid-Afrika se Ashleigh Buhai het Vrydagmiddag op die Dundonald Links-baan in Irvine gesukkel om die toestande in die Skotse Ope vir vroue baas te raak.
Tiger swaai steeds die septer
Die vyftienmalige major-kampioen Tiger Woods is vandeesweek tot die direksie van die PGA-reeks se beleid- en adviesraad verkies.
Buhai beur na vore in Frankryk
Dié geldryke toernooi het prysgeld van $6,5 miljoen (byna R114 miljoen).
Gholf: Alker se verjaardaggeskenk
Die Nieu-Seelandse gholfspeler Steve Alker het Vrydag op sy verjaardag die voortou ná die tweede rondte van die Britse Ope-toernooi vir seniors geneem.
SA se Reto is voorloper
“Dit is ʼn wonderlike baan met sprokies-uitsigte en ek is net bly dat ek vir ʼn slag goed gespeel het.”
Buhai het visier op nóg ʼn major
Buhai verdedig oor twee weke ook haar gesogte Britse Ope-titel wat sy verlede jaar op Muirfield gewen het.
Amerikaanse Meesterstrofee het Rory se naam op
“Ek het die gevoel dat Rory aanstaande jaar die Meesters gaan wen. Hy is eenvoudig té goed om nie sukses te behaal nie. Dit is net ʼn kwessie van tyd voordat alles bymekaar kom en hy vir die res van die deelnemers weghardloop.”
Britse Ope – Harman wil nou gaan gras sny
Die 36-jarige Amerikaner Brian Harman se voete is steeds plat op die aarde ondanks sy sege van ses houe in Sondag se Britse Ope-gholftoernooi op Royal Liverpool.
Britse Ope; Harman stewig op koers na oorwinning
Die gholfgeskiedenis is aan die kant van die Amerikaner Brian Harman om Sondag op Royal Liverpool vanjaar se Britse Ope te wen.
Britse Ope: Harman vuurwarm, maar jong amateur maak SA trots
Harman, wat in ses vorige probeerslae in die Britse Ope vier keer nie die afsnypunt kon haal nie, se beste vorige vertoning was sy 19de posisie in 2021.
Nou staan hy op die drumpel van roem.
Els veroordeel vredesooreenkoms tussen PGA, LIV
Suid-Afrika se viermalige Major-kampioen en gewese no. 1-speler in die wêreld, Ernie Els, het Donderdag ná die eerste rondte van die Britse Ope ʼn paar dwarsklappe na die gholfbase van die Amerikaanse PGA- en LIV-reeks uitgedeel.
Jong SA amateur saam voor in Britse Ope
Suid-Afrika se hemelbesem-gholfsensasie, die Suid-Kaapse amateur Christo Lamprecht, het Donderdag met ʼn vyfstervertoning in die eerste ronde van die Britse Ope gewys hy is van die regte stoffasie gemaak om die boonste sport te bereik.
Rory soek nog ʼn goue gholfjaar
Sukses en ʼn vyfde major-titel is vandeesweek in Rory McIlroy se eie hande. Sy spelpeil is die afgelope ruk van hoogstaande gehalte en hy bevind hom op ʼn gholfbaan waar hy voorheen groot sukses gesmaak het.
Ernie lei SA se aanslag by Britse Ope
Els se landgenote wat van Donderdag deel is van die groep wie se visier op Major-roem gerig is, is Louis Oosthuizen, Charl Schwartzel, Branden Grace, Christiaan Bezuidenhout, Thriston Lawrence, Ockie Strydom, Martin Rohwer, Kyle Barker en die amateur Christo Lamprecht.
Rory se twee voëltjies knak MacIntyre
MacIntyre was reeds in die klubhuis nadat hy die laaste rondte in 64 houe voltooi het. En toe slaan McIlroy toe.
McIlroy smag na sege in Skotland
Die 34-jarige Rory McIlroy van Noord-Ierland het as beroepspeler sedert 2007 reeds 36 toernooie wêreldwyd gewen, maar ʼn sege in Skotland, die tuiste van gholf, ontwyk hom steeds.