Suid-Afrika se Ashleigh Buhai en Louis de Jager het gister met rondes van 65 na vore geskiet.
Gholf: Yuan laat oë rek in Kanada
Die 26-jarige onbesonge Carl Yuan van China is die voorloper ná die tweede ronde van die Kanadese Ope-gholftoernooi wat in Toronto in Kanada beslis word.
Bitter McIlroy praat oor samesmelting van PGA, LIV
Oor tien jaar sal hy dalk terugkyk en sê die samesmelting was die regte besluit, maar nou “haat” hy steeds LIV-gholf, sê gholf-superster Rory McIlroy.
PGA-reeks en aartsvyand LIV smelt saam
In ʼn skokaankondiging deur die PGA-reeks se uitvoerende hoof en die hoof van Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds, wat die LIV-reeks bedryf, is die strydbyle tussen die twee vegtende reekse begrawe en sal hulle van volgende jaar saamwerk.
Soet vir McKibbin, suur vir McIIroy
Die Noorweër Viktor Hovland het sy vierde toernooi in die Amerikaanse PGA-reeks gewen toe hy die Amerikaner Denny McCarthy op die eerste putjie van ʼn uitspeelstryd van die Memorial-toernooi geklop het.
Gholf: Vasbyter McIlroy saam voor in Ohio
Daar is ʼn uitdrukking wat lui dat jy jou eie geluk op die gholfbaan skep. Rory McIlroy kan daarvan getuig.
Gholf: Suh weet waarvan Player gepraat het
“Slaan af om te beïndruk, maar setwerk laat die geld inrol.”
Gholf: Grace skep miljoene in Washington
Die Amerikaner Harold Varner III het op -12 geëindig, een hou beter as dié van Branden Grace (-11), met Mito Perreira van Chili (-10) derde.
Gholf: SA se Stinger-span hou aan byt
Die Stingers (-15) is saam met die RangeGoats in die tweede posisie, met die Torque-span wat op -18 voorloop.
SA gholf-wendroogte kan nog lank duur
Plaaslike gholfliefhebbers wonder oor wanneer en óf daar ooit weer ʼn SA wenner van een van die spel se vier grotes gaan wees. Die huidige flou SA aanslag op die major-titels laat dit lyk of die wendroogte ook nie gou gebreek gaan word nie.
Stingers, asook Koepka, blaas, louwarm
Alle oë was wel op die Amerikaner Brooks Koepka, wat verlede week die Amerikaanse PGA-toernooi gewen het.
Sukkel-gholfdag vir SA’ners
Donderdag was nie een van die beste dae vir Suid-Afrika se gholfsterre nie.
Koepka stap in grotes se spore
Koepka is Saterdag weens sy betrokkenheid by LIV-gholf uitgejou toe hy afgeslaan het, maar met sy puik spel het hy die duisende toeskouers gou aan sy kant gehad.
Bestendige Koepka voor in PGA-toernooi
Koepka is op die eerste putjie uitgejou weens sy betrokkenheid by die LIV-gholfreeks, maar het met puik spel gou die sentiment omgekeer en is later op elke putjie toegejuig.
Amerikaanse PGA: Scottie-hulle loop voor
Uit ʼn Suid-Afrikaanse oogpunt het Dean Burmester en Thriston Lawrence ook die afsnypunt gehaal, maar Christiaan Bezuidenhout en Ockie Strydom was nie so gelukkig nie.
Woods-saak agter geslote deure beslis
Die hofgeding tussen Tiger Woods en sy gewese vriendin, Erica Herman, sal agter geslote deure aangehoor word.
Sukkeldag by PGA vir sterre én SA spelers
Die stryd om die PGA-titel het van meet af vir almal verkeerd begin met spel wat Donderdagoggend vir bykans twee uur vertraag is weens ryp op die gholfbaan.
Vier van SA spook sake uit in PGA-toernooi
Christiaan Bezuidenhout, Dean Burmester en Thriston Lawrence is in die PGA-veld danksy hul ranglysposisies, terwyl Ockie Strydom as die Sonskynreeks se verdienstelyswenner sy plek verdien het.
Gholf: Braaivleis en Blou Bulle vir die Stingers
John Bland was sy lewe lank ʼn stoere Blou Bul-ondersteuner en dit was heel gepas dat die Suid-Afrikaanse Stinger-span hom vereer het met ’n oorwinning in die spanafdeling.
Gholf: Johnson stamp Grace uit eerste posisie
Wanneer die Amerikaner Dustin Johnson die dag in jou nek blaas, is daar min gholfspelers wat sy aanslag die hoof kan bied.