Koepka, wat reeds vier Majors agter sy naam kan skryf, was die voorloper in die klubhuis nadat hy 67 houe in die tweede ronde aangeteken het.
Koepka se visier duidelik op Meesters-titel
Die 32-jarige Koepka wat verlede naweek sy tweede LIV-titel verower het, het sy goeie spelpeil voortgesit deur die magiese Augusta-baan met ʼn puik telling op sy knieë te dwing.
Vuurwerk verwag in 87ste Meesters-stryd
Vanjaar se Amerikaanse Meesterstoernooi begin vandag (Donderdag) en beloof om verskeie redes moontlik ongekende drama en opwinding.
Gholf: Burmester lag al die pad bank toe
Dean Burmester het die LIV-gholftoernooi op 12 houe onder die baansyfer afgesluit om drie houe agter die wenner, die Amerikaner Brooks Koepka, te eindig.
Sonskynreeks: Limpopo-toernooi verkort tot 54 putjies
Die toernooi moes noodgedwonge tot 54 putjies verkort word nadat die eerste rondte weens reën en weerlig nie Donderdag afgehandel kon word nie.
Reën saai chaos in Limpopo en Texas
Die twee Suid-Afrikaners Dean Burmester en Branden Grace het wel Vrydagaand (Suid-Afrikaanse tyd) in Orlando, Florida, albei 67 houe (-4) in die eerste ronde van die LIV-gholftoernooi aangeteken.
Wêreldputjiespeltoernooi: Slae vir Scheffler en McIlroy
Rory McIIroy het Scottie Scheffler in die uitspeelstryd om die derde plek met 2 en 1 geklop.
Putjiespeltoernooi: Rory en Scottie in halfeindronde
Scottie Scheffler was met drie houe agter ná ses putjies teen Jason Day, maar die Aussie, wat kwaai met allergieë gesukkel het, moes ’n dokter inroep om te kom help.
Scheffler, McIIroy vuurwarm
Die Spanjaard John Rahm het egter weer vasgeval.
Scheffler, McIlroy marsjeer voort
Jon Rahm en die Yank Billy Horschel sal Vrydag sake uitspook om te bepaal wie bo-aan hul groep sal eindig en deurdring.
Fowler laat Rahm in die stof byt
Die Spanjaard Jon Rahm het Woensdag op sy baadjie gekry in die eerste ronde van die Wêreldkampioenskapreeks (WGC) se jaarlikse putjiespeltoernooi in Austin, Texas.
Els seëvier net-net in Kalifornië
“Dit begin aan ’n mens krap as jy nie oor die laaste hekkie kan kom nie, maar dis gelukkig nou eers verby.”
Oosthuizen verbrou in pylvak
Louis Oosthuizen het vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) ʼn gulde kans deur sy vingers laat glip om die LIV-gholftoernooi te wen.
Oosthuizen skop steeds vas in LIV-toernooi
Suid-Afrika se Louis Oosthuizen blaas ná die tweede ronde van die LIV-gholftoernooi in die voorloper Marc Leishman van Australië se nek.
Gholf: Oosthuizen rooiwarm in Amerikaanse woestyn
Oosthuizen het met vier voëltjies oor die laaste vier putjies in die kollig inbeweeg.
Wind stuit spelers in SDC-kampioenskap
Die Fransman David Ravetto en Noorweë se Kristian Krogh Johannessen het Donderdag die winderige toestande op die St. Francis Links-baan die beste bemeester.
Bezuidenhout laat sy beursie bult
Die Suid-Afrikaner het prysgeld van amper $450 000 op die gholfbaan verdien.
Gholf: Bezuidenhout klou vas, roem vir Buhai
Christiaan Bezuidenhout is ná die derde ronde, wat hy in 69 houe voltooi het, op 207 houe (-9) vierde.
Gholf: Suid-Afrikaners speel wêreld aan die brand
Christiaan Bezuidenhout was op TPC Sawgrass by Ponte Verdra Beach in Florida saam met Adam Svensson van Kanada voor op agt houe onder die baansyfer toe die tweede ronde van die geldryke Spelerskampioenskap weens ʼn storm tot ʼn halt geroep is.
Buhai los voor in Tokai
Intussen neem drie Suid-Afrikaners die voortou in die Mediclinic-uitnodigingstoernooi in Centurion.