Aldrich Potgieter het sy naam in die annale van die spel verewig toe hy op 19 jaar, vier maande en 11 dae die jongste wenner nóg in die Amerikaanse Korn Ferry-reeks geword het met sy sege in die Greater Abaco Classic in die Bahamas.
Nuwe uitdaging wag op Rory
Die 34-jarige Noord-Ierse gholfster meet aanstaande maand in Florida kragte met twee van wêreldgholf se voorste vrouespelers.
Bezuidenhout kry meevaller van R19 miljoen
Dricus du Plessis, Bafana en Christiaan Bezuidenhout … Dit was ʼn goue Sondag vir Suid-Afrikaanse sport.
Gholf: Amateur Dunlap wys hoe dit gedoen moet word
Nick Dunlap, ʼn 20-jarige tweedejaarstudent aan die Universiteit van Alabama, is op koers om die rekordboeke in die Amerikaanse PGA-gholfreeks te herskryf.
Bezuidenhout op Burns se spoor
Suid-Afrika se Christiaan Bezuidenhout is net drie houe agter Sam Burns in die gesamentlike vyfde plek.
Ernie, Christiaan, Louis en Ashleigh laat SA vlag wapper
Suid-Afrikaanse gholfspelers neem vandeesweek wêreldwyd deel. Kry die jongste nuus oor hul prestasies hier.
LIV-baas nou van ernstige misdade beskuldig
Luidens hofstukke word die voorsitter van die LIV-reeks, Yasir Al-Rumayyan, van kwaadwillige en onwettige misdadige optrede beskuldig.
Tweedeplek-Thriston wen steeds miljoene in Dubai
Lawrence, wat in Mbombela gebore is en grootgeword het, het dalk aan die Lucas Maree-liedjie met die woorde “ek sou kon doen met ʼn miljoen” gedink terwyl hy hom vir ’n moontlike uitspeelwedstryd begin voorberei het.
Gholf: Fleetwood voor, maar Lombard en Lawrence steeds in wedloop
Lombard en Lawrence is net vier houe agter die voorloper, Tommy Fleetwood van Engeland, in die Dubai-uitnodigingstoernooi.
Gholf: Thriston en Zander op Rory se spoor
Suid-Afrika se Thriston Lawrence en Zander Lombard is binne trefafstand van die voorloper Rory McIIroy van Noord-Ierland ná die tweede ronde van die Dubai-uitnodigingstoernooi wat op die Dubai Creek-baan gespeel word.
McIlroy pak skittervertoning uit
In nóg gholfnuus het die uitvoerende hoof van die Europese reeks, Keith Pelley, in ʼn skokbesluit sy bedanking aangekondig.
Rory pleit vir gholfvrede voor aanslag op Meesterskroon
McIlroy glo ʼn ware wêreldreeks wat verskeie nasionale Ope en die vier Majors insluit, is hoe die wêreld se heel beste spelers weer op dieselfde verhoog in aksie gesien gaan word.
Tiger klaar met Nike
Die gholflegende Tiger Woods het na raming sowat R12,3 miljard oor 27 jaar in borgskappe van Nike ontvang. Forbes sê hy skat Nike het waarde van minstens tien keer meer uit die blootstelling gekry.
Kirk se merkwaardige oorwinning
Die 38-jarige Amerikaanse gholfspeler Chris Kirk het Sondagaand sy tweede oorwinning binne twee jaar in die Amerikaanse PGA-reeks behaal.
Kirk voor in Hawaii, Scheffler sak terug
Die Amerikaanse gholfspeler Chris Kirk kry Sondagaand (Suid-Afrikaanse tyd) die kans om die spinnerakke van sy verlede af te stof.
Scottie span steeds die kroon
Sy ronde was foutloos en het agt voëltjies ingesluit.
Gholf: Louis begin sy vakansie op hoë noot
Oosthuizen kon sedert 2002 toe hy ʼn beroepspeler geword het, nog nooit twee opeenvolgende oorwinnings behaal nie. Dit het alles Sondag verander met sy oorwinning in die Mauritius Ope.
Oosthuizen op koers om Mauritius Ope te wen
“Ek dink dit is die eerste keer dat ek drie arende in dieselfde ronde aangeteken het en boonop met ʼn sethou op die 8ste putjie misluk het om ʼn vierde arend te behaal.”
Louis bult spiere op sy ‘eie’ baan
Dit gebeur nie aldag dat ʼn gholfspeler wat ʼn baan help ontwerp het, in die wedloop is om ʼn toernooi in die DP World Tour (Europese reeks) op sy “eie” baan te wen nie.
Rozner skitter op eerste dag van Mauritius Ope
“Niemand gaan my titel by my afvat nie. Ek is hier om te wen.”