Soms het die humeure op die tweede dag voor duisende toeskouers opgevlam.
Brooks gooi olie op Ryderbeker-vuur
Amerika se Brooks Koepka het Jon Rahm daarvan beskuldig dat hy soos ’n kind opgetree het, sonder om daarop uit te brei.
Ervare Europese drietal bly tuis terwyl Ryderbeker begin
Die Europese gholfsterre Sergio Garcia, Lee Westwood en Ian Poulter sal vandeesweek se Ryderbekertoernooi veel meer mis as wat die span trane sal stort omdat die drietal nie deel is van die gesogte internasionale spanskouspel nie.
Ryderbeker: Amerikaners wil wendroogte breek
Gewapen met tien spelers wat onder die wêreld se toptwintig tel, is die Amerikaanse Ryderbekerspan se visier daarop gerig om hul wendroogte van dertig jaar op Europese bodem vandeesweek te beëindig.
‘Dis oorlog,’ sê JT oor Ryderbeker
Die Amerikaanse gholfster Justin Thomas respekteer gewoonlik Europa se Ryderbekerspelers, maar vandeesweek is oorlog en daar is nie plek vir mooi broodjies bak nie.
Tiger Woods dra Charlie se sak op pad na sege
Die appel val nie ver van die boom af nie, lui die gesegde. Met sy legendariese pa Tiger aan sy sy om hom op koers te hou, het Charlie Woods Sondag in Florida sy tweede groot oorwinning op die gholfbaan behaal en in die voetspore van sy bekende pa gevolg.
Gholf: Louis-hulle eindig sonder byt in Chicago
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan was Sondagaand op die Rich Harvest Farms-baan in Chicago sy angel kwyt.
Louis en kie kry ook streepsuiker
Die 30-jarige Colombiaan Sébastian Muñoz het 63 houe in die tweede ronde aangeteken en is op -13 houe die voorloper.
Gholf: Wanneer die Bokke speel, braai Louis-hulle
Wanneer die Springbokke rugby speel, steek hulle ook die vonk aan by Louis Oosthuizen en sy drie Suid-Afrikaanse spanmaats in die LIV-gholfreeks.
Uitmergelende stryd wag by Solheimbeker
Amerika loop voor met tien oorwinnings teenoor sewe, maar die Europeërs het die laaste twee kragmetings gewen en is die gunstelinge om dit drie in ʼn ry te maak.
Mickelson klaar met dobbel; wil beter mens wees
Phil Mickelson het sy dobbelprobleme die afgelope week op die platform X met die wêreld gedeel nadat hy die laaste weke in die nuus was daaroor.
Tiger, Timberlake open onderdak-gholfsentrum
Tiger Woods en Justin Timberlake beplan glo om honderde miljoene te bestee om verskeie soortgelyke projekte oor die VSA te ontwikkel.
Ryan Fox trap in pa Grant se voetspore
ʼn Mens moet nooit die kar voor die perde span nie en dít het die Nieu-Seelander Ryan Fox Sondagmiddag op Wentworth in Surrey, Engeland, sekerlik ook gedink toe hy in die laaste ronde van die Britse PGA-kampioenskap op die sewende putjie verbrou het.
Gholf: Jong Sweed se pad in goud uitgestippel
Aberg, wat aan die Universiteit van Texas in Amerika studeer, het eers in Junie ʼn beroepspeler geword.
Goor weer bring probleme vir gholfspelers
Swak weerstoestande het wêreldwyd ʼn stokkie voor baie gholftoernooie se planne gesteek.
Siya, Gregor tree in die bresse vir Manie
“Manie is ʼn uitstekende toevoeging tot ʼn talentvolle Suid-Afrikaanse agterlyn. Terselfdertyd help hy die Bokke om baie meer aanvallende rugby as in die vorige Wêreldbeker-toernooi te speel en dit plaas verdedigers onder kwaai druk.”
Ierse Ope: Water blus McIlroy se vuur
Enige gholfspeler kry die een of ander tyd nagmerries oor water, al is jy ook die tweede voorste speler op die wêreldranglys.
Ierse Ope-gholftoernooi: McIlroy skiet na vore
McIlroy wat in 2016 die Ierse Ope gewen het toe dit die laaste keer op die K9-baan beslis is, het in die derde ronde van vore geskiet terwyl die voorlopers in die winderige toestande die kluts kwyt was.
Gholf: Smith, Sharma stel McIlroy in die skadu
Die toeskouers ruk in duisendtalle op na die Ierse Ope-gholftoernooi wat by die K9-gholfklub in Kildare gespeel word om hul Ierse held Rory McIlroy in aksie te sien, maar toe skuif twee onbesonge spelers van Engeland en Indië die kollig van hom af weg.
Jong Sweed in Luke Donald se uitsoektal vir Ryderbeker
Europa het van 1995 tot 2014 agt van die tien Ryderbekerkragmetings gewen, met die Amerikaners wat in twee van die laaste drie skouspelle as oorwinnaars van die baan gestap het.