Slegs twee wedstryde staan tussen Mark Boucher en ʼn moontlike IPL-titel in sy eerste seisoen as die hoofafrigter van die Mumbai Indians.
Dhoni se Super Kings in nóg ʼn eindstryd
Die Chennai Super Kings het al vir tien IPL-eindstryde gekwalifiseer, terwyl hulle vier keer die silwerware omhoog gehou het.
Faf se RCB uit IPL-wedloop
Faf du Plessis, Virat Kohli en Glenn Maxwell het 1 769 van die Royal Challengers Bangalore se 2 502 lopies hierdie seisoen aangeteken.
‘Ja, ek dink ons kan wen’
Engeland se Jimmy Anderson meen dat die bleekbene ʼn uitstekende kans het om die Reeks om die As teen Australië te beklink.
Heinrich se honderdtal tevergeefs ná RCB-aanslag
Heinrich Klaasen se spoggerige honderdtal was pure veniet nadat Faf du Plessis en Virat Kohli ʼn openingsvennootskap van 172 lopies geniet het.
Rilee laat waai vir Delhi
Ná ʼn paar stillerige vertonings in die Indiese Premierliga het Rilee Rossouw uiteindelik met sy eie weergawe van die ‘1812 Overture’ losgetrek.
Seer elmboog pootjie Archer
Die Engelse krieketraad het bevestig dat die blitsige Jofra Archer die komende Reeks om die As teen Australië sal misloop.
Sunrisers kan nie meer vir silwerware speel
“Ons spel was ongelukkig nie op standaard nie,” het Aiden Markram gesê nadat die Gujarat Titans sy span met 34 lopies geklop het.
Aussies skrik nie vir korter grense
“Ek is al vir amper 300 sesse in my loopbaan geslaan en dit skrik my glad nie af nie; dit gee my eintlik ʼn goeie geleentheid om ʼn paaltjie te neem.”
Wayne skitter en Faf slaan wéér lopies
As ʼn mens na Faf du Plessis se mik-en-moker-spelpeil kyk, moet hy beslis deel van die Proteas se planne vir die volgende T20-Wêreldbeker wees.
Aiden se Sunrisers móét nou wen
Die Sunrisers Hyderabad speel vandag teen die Lucknow Super Giants en die spanpraatjies kan waarskynlik in vier woorde opgesom word: Wen. En wen góéd.
Bouch se Indians jaag wéér 200 lopies
Faf du Plessis, wat ʼn vyftigtal in die wedstryd aangeteken het, het steeds 99 lopies meer as enige ander kolwer in die toernooi geslaan.
Proteas kan hul WB-vliegtuigkaartjies bespreek
Suid-Afrika het vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi in Indië gekwalifiseer nadat die eerste eendagwedstryd tussen Ierland en Bangladesj uitgereën het.
Lucknow kan nie langer van Quinny vergeet
Quinton de Kock het die afgelope naweek uiteindelik speelkans vir die Lucknow Super Giants gekry en hy het onmiddellik sy teenwoordigheid laat geld.
Phil sy sout werd teen RCB
ʼn Vuurwerkvertoning deur Phil Salt het toegesien dat die Delhi Capitals op ʼn drafstap met die Royal Challengers Bangalore kon afreken, terwyl Rilee Rossouw die kragmeting met ʼn ses beklink het.
Proteas en Aussies slaags in September
Warmer dae, bloeisels en sesse: Die Proteas sal lente met ʼn T20- en eendagkrieketreeks teen Australië op tuisbodem inlui.
Bouch se Indians slaan 216 vir oorwinning
Die Mumbai Indians-krieketspan, wat deur Mark Boucher afgerig word, het meer as 200 lopies in sy suksesvolle lopiejaagtog teen die Punjab Kings aangeteken.
‘Ons sal haar vuur en vaart mis’
Verskeie spanne en spelers het Shabnim Ismail se lof besing nadat die vurige Protea-snelbouler haar internasionale uittrede aangekondig het.
Faf staan sterk op moeilike blad
Op ʼn baanblad waarop die meeste kolwers gesukkel het, het Faf du Plessis se 44 lopies die weg gebaan vir die Royal Challengers Bangalore se uiteindelike sege van 18 lopies teen die Lucknow Super Giants.
Klaasen en kie bó, ondanks Marsh-heldedade
Heinrich Klaasen het vier sesse teen die Delhi Capitals geslaan en hy het nou al 153 lopies in sy ses wedstryde teen ʼn treftempo van 182,14 gemoker.