Engeland sal teen meer as agt lopies per boulbeurt moet kolf as hulle die Protea-vrouekrieketspan in die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker wil klop.
McKenzie moet kolwers regruk
Selfs al is hy nie in ʼn permanente hoedanigheid aangestel nie, het Neil McKenzie seker een van die moeilikste take in wêreldkrieket: Om die ploeterende Protea-kolwers weer op koers te kry.
Brevis slaan 50-tal teen Windies-toerspan
Die 19-jarige Dewald Brevis het nou nege grenshoue – waaronder ʼn ses – in sy beurt geslaan en Shukri Conrad sal beslis notas maak.
Veertig jaar oud en steeds gevaarlik
James Anderson is die beste toetskrieketbouler ter wêreld en op 40 jaar en 207 dae is hy die oudste speler sedert Clarrie Grimmett se heldedade in 1936 om dié prestasie te vermag.
Proteas bespreek plek in halfeindstryd!
Die Protea-vrouekrieketspan het Bangladesj met tien paaltjies geklop om vir die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker te kwalifiseer.
Dis maak of breek vir Proteas
Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan moet vanaand vir Bangladesj in Kaapstad wen as hulle vir die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker wil kwalifiseer.
David en Rilee se kolwe klap vir Sultans
Rilee Rossouw het reeds 30 grenshoue in sy drie wedstryde vir die Multan Sultans in die Pakistan Superliga gemoker, terwyl David Miller ook die langsteel inlê.
Indië trap Aussies weer
Travis Head en Marnus Labuschagne was die enigste Australiese kolwers wat dubbelsyfers kon behaal.
Spogvennootskap haal wind uit Protea-seile
Australië se vrouekrieketspan het Suid-Afrika met ses paaltjies in hul T20-Wêreldbekerkragmeting op St Georges-park geklop.
Toetskrieket: Indië en Australië trek kop aan kop
Indië is Saterdag in Delhi op die tweede dag van die tweede toets teen Australië vir 262 lopies in sy eerste beurt uitgehaal, ʼn agterstand van slegs een lopie nadat die Aussies Vrydag 263 in hul eerste kolfbeurt aangeteken het.
Stokes nou toetskrieket se voorste sesslaner
Ben Stokes het met sy 108ste ses Brendon McCullum se grenshourekord in toetskrieket verbeter.
Bavuma nou ook toetskaptein
Temba Bavuma sal Suid-Afrika voortaan op die toetsverhoog lei, maar hy sal nie meer die T20-leisels vasvat nie.
Vennootskap is duisend paaltjies werd
James Anderson en Stuart Broad het nou Shane Warne en Glenn McGrath se vennootskaprekord van ʼn duisend-en-een paaltjies in hul visier.
RCB trek tjekboek vir Dané nader
Dané van Niekerk sal vir die Royal Challengers Bangalore in die Indiese Premierliga vir vrouespelers (WPL) speel. Sy het vroeër nie Krieket Suid-Afrika se vereiste fiksheidstoets vir die T20-Wêreldbekerspan geslaag nie.
Vat so, Kiwi’s!
Die Protea-vrouekrieketspan se T20-Wêreldbekerveldtog is weer op koers nadat hulle Nieu-Seeland vir slegs 67 lopies in die Paarl uitgeboul het.
Aiden kry klop op die skouer
Aiden Markram is as die speler van die toernooi aangewys nadat hy die Sunrisers Eastern Cape na SA20-glorie gelei het.
Sunrisers is SA20-wenners!
Die Sunrisers Eastern Cape – met Roelof van der Merwe en Adam Rossington voor in die koor – het die Pretoria Capitals in die SA20-eindstryd op die Wanderers geklop.
T20-Wêreldbeker: Aussies verwoes Kiwi’s
Die oorwinning het die deur vir Suid-Afrika oopgeskop om tot die uitkloprondes in Groep A te kwalifiseer, mits Suné Luus-hulle Maandag met Nieu-Seeland kan klaarspeel.
SA20-finaal word nou môre beslis
Die kolfblad is al vir die afgelope drie dae bedek en meer as 200 mm reën het sedert Woensdag in die omgewing van die Wanderers geval.
Eerste toets: Indië vermorsel Australië
Die Aussies is in ʼn lokval gelei, want hulle was onvoorbereid op ʼn draaiersvriendelike blad, hulle het straks verkeerde span gekies met te veel linkshandige kolwers, maar die grootste rede was dat byna al hul kolwers onbeholpe teen giftige draaiboulwerk was.