Aiden Markram het gister met ʼn honderdtal in ʼn SA20-halfeindstryd uitgeblink, maar Faf du Plessis en Temba Bavuma is al twee vir nulletjies uitgehaal.
Faf bult steeds spiere
Faf du Plessis is nie net een van die toplopiemakers in die SA20-toernooi nie, hy slaan ook sy lopies teen ʼn vinniger treftempo as David Miller, Tristan Stubbs en Dewald Brevis.
Capitals het een hand op silwerware
Rilee Rossouw het vir die Pretorianers uitgeblink – hy het 56 lopies geslaan voordat hy die belangrike paaltjie van Eoin Morgan geneem het.
Dis Nortjé se vaart teen Miller, Buttler se slaankrag
Die Pretoria Capitals en die Paarl Royals speel vandag op die Wanderers in die eerste halfeindstryd van die SA20-toernooi.
Royals glimlag, ondanks nederlaag
Die opwindende SA20-toernooi staan einde se kant toe en die Paarl Royals het net genoeg gedoen om vir die uitspeelwedstryde te kwalifiseer.
Hoe moeilik is dit om 2 km in 9:30 min te draf?
Gewapen met die wete dat my ervaring en Nike-draftekkies (wat vir die afgelope paar jaar as laekostebehuising vir ons slaapkamer se langbeenspinnekoppe dien) my die nodige plofkrag sal gee, het ek met selfvertroue die uitdaging aangepak.
Klaasen se kolf klap Capitals katswink
Heinrich Klaasen kolf deesdae met ongekende vryheid en hy het gister die tweede honderdtal van die SA20-toernooi aangeteken.
Faf, boulers kelder Sunrisers
Faf du Plessis het weer ʼn paar kolflesse uitgedeel in die SA20-toernooi.
Capitals wen riller op SuperSportpark
Die Pretorianers het met een paaltjie gewen nadat Josh Little – wat op no. 11 gaan kolf het – die wenlopies van die laaste aflewering van die wedstryd geslaan het.
Son skyn nie vir Temba in SA20-buiging
Dinge het toe nie heeltemal volgens plan vir Temba Bavuma in sy SA20-buiging verloop nie.
Bavuma kry sy SA20-kans
Die Sunrisers Eastern Cape het Temba Bavuma vir hul oorblywende wedstryde in die SA20-toernooi nadergetrek.
Curran in sop ná Bavuma-paaltjie
Die Internasionale Krieketraad het Sam Curran beboet ná sy oordrewe paaltjie-feesvieringe in die tweede eendagwedstryd in Bloemfontein.
Fiksheid kelder Dané se WB-droom
“Totaal gebroke,” is Dané van Niekerk se kort inskrywing op sosiale media nadat sy nie deel van die uitgelese Protea-groep vir die komende T20-Wêreldbekergroep is nie.
Miller knak nie sommer onder druk
David Miller het Sondag met 58 lopies ʼn belangrike rol in Suid-Afrika se suksesvolle lopiejaagtog teen Engeland vertolk.
MI Cape Town kies David om boulers te timmer
Tim David – wat sy T20-lopies teen ʼn treftempo van 162,88 slaan – sal die beseerde Liam Livingstone se skoene volstaan.
Temba kolf met woema!
Die Proteas het vandag die kort eendagreeks teen Engeland beklink nadat Temba Bavuma 109 lopies in Suid-Afrika se suksesvolle lopiejaagtog geslaan het.
Van SA20 tot administrasie: Jacques Faul gesels krieket
“Jy moet die sport dien. Dit is jou werk. As jy nie die sport dien nie, doen jy die verkeerde ding.”
Ditsem, Proteas!
As Sisanda Magala se paaltjievuishou die Engelsmanne in Bloemfontein laat steier het, dan het Anrich Nortjé beslis die uitklophou geplant.
IKR gee Jansen ʼn klop op die skouer
Die Internasionale Krieketraad het die Protea-hemelbesem as sy opkomende speler van die jaar aangewys.
Faf-tein span die seile
Faf du Plessis het gister ongetwyfeld ʼn kapteinsbeurt gespeel toe hy 113 vinnige lopies van slegs 58 aflewerings gemoker het. Dit was die eerste honderdtal van die SA20-toernooi.