Temba-hulle sonder baie woema in eerste T20-wedstryd teen Indië.
Proteas kolf eerste in WB-kleedrepetisie
Temba Bavuma sal die kolfwerk saam met Quinton de Kock open, terwyl David Miller, Aiden Markram en Tristan Stubbs hul voete op die versnelpedaal moet hou.
Proteas kry vir oulaas slypkans vóór WB
“Die span is my hooffokus en ek wil die Proteas na die beste van my vermoë op die veld lei,” het Temba Bavuma op die vooraand van die T20-reeks teen Indië gesê.
Kyk: Brevis slaan 5 sesse op ʼn streep
Dan het Faf du Plessis met sy vinnige honderdtal ook tong vir die nasionale keurders uitgesteek.
Bavuma praat oor veilingdwarsklap
“Ek sal jok as ek sê dat ek nie teleurgesteld voel nie.”
Markram no. 2 op T20-ranglys
Aiden Markram slaan sy 722 internasionale T20-lopies teen ʼn spoggerige treftempo van 152.64.
Kyle laat steeds paaltjies spat in Engeland
Kyle Abbott het die Yorkshire-kolwers met sy naatboulwerk laat bontstaan en hy het tien paaltjies in die wedstryd geneem.
T20-kaptein kry nie spanplek in plaaslike toernooi
Vóór sy elmboogbesering het Temba Bavuma kritiek verduur oor die tempo waarteen hy sy lopies in mik-en-moker-krieket slaan.
Spoeg bly taboe op krieketveld
ʼn Tydelike reël in die Covid-19-era het nou amptelik ʼn permanente storie op die krieketveld geword: Spelers mag nie meer speeksel gebruik om die bal blink te vryf nie.
Rande rol by SA20-veiling
Daar was omtrent ʼn gespook en gespartel om die dienste van die opwindende Tristan Stubbs te bekom. Spelers soos Dean Elgar en Temba Bavuma is egter nie deur ʼn span opgeraap nie.
Miller vat die leisels in die Paarl vas
“Die inwoners van die Paarl en die Wes-Kaap is ondersteuners van topgehalte krieket en dit is my doelwit om die span op só ʼn manier te lei dat ons vir baie goeie herinneringe sorg.”
Boucher as ʼn IPL-afrigter aangestel
“Dit is ʼn voorreg om vir Mark Boucher by die Mumbai Indians te verwelkom en hy sal beslis waarde tot die span voeg.”
Foto’s: Program kweek kranige krieketspelertjies
Kinders word geleer hoe om te kolf, gooi, vang, hardloop, om as ’n span saam te werk en goed te kommunikeer.
‘Het julle geen respek vir my pa?’
Brooke Warne het op sosiale media teen Channel Nine in Australië uitgevaar oor hul planne om ʼn mini-reeks oor haar legendariese pa te vervaardig.
IPL-afrigterspos wink dalk vir Boucher
Volgens berigte is daar ʼn moontlikheid dat Mark Boucher die afrigtersleisels van die Mumbai Indians by Mahela Jayawardene kan oorneem.
Oud-toetsskeidsregter sterf in Pakistan
“Hy was nie net ʼn uitstekende skeidsregter nie, maar ook iemand wat oor ʼn baie goeie sin vir humor beskik het.”
750/7: Die Anker-kolwers gaan oorboord in lopiefees
“Reguit oor die bouler se kop,” is Matthew Smith, wat 241 lopies vanaf 76 balle geslaan het, se doodeerlike antwoord toe hy oor sy gunstelinghou uitgevra is.
Botha skitter vir SA legendes
Jonty Rhodes is die kaptein van die Suid-Afrikaanse legendeskrieketspan wat gister vir Nieu-Seeland met nege paaltjies oorrompel het.
Boucher pak Protea-afrigtershandskoene weg
Enoch Nkwe, Krieket Suid-Afrika se direkteur van krieket, het vir Mark Boucher onder meer as ʼn Protea-legende beskryf.
Jansen lei Protea-terugvegpoging
“As die kolwers ʼn bietjie veggees kan wys, glo ek dat ons boulers vir die res sal sorg,” het AB de Villiers getwiet.