“Dit was ’n opwindende uitdaging en ons het positiewe terugvoer oor ons spel gekry.”
Nkwe in Smith se plek aangestel
Enoch Nkwe, wat in 42 meerdaagse krieketwedstryde en 38 eendagkragmetings vir Gauteng gespeel het, is Krieket Suid-Afrika se nuwe direkteur van krieket.
Bavuma nie saam na Engeland
Keshav Maharaj en David Miller sal Suid-Afrika se witbalkrieketspanne in die plek van die beseerde Temba Bavuma aanvoer, terwyl Rilee Rossouw ook weer ’n kans kry.
Rekord-vennootskap laat kolwe flits teen Proteas
Alice Davidson-Richards het slegs die tweede Engelse speler sedert die legendariese WG Grace geword om met ’n honderdtal en ’n paaltjie in ’n toetsbuiging te spog.
Kaptein Morgan bêre sy beenskutte
Engeland se Eoin Morgan het sy internasionale uittrede aangekondig en volgens berigte is Jos Buttler nou die gunsteling om die Engelse teen Suid-Afrika aan te voer.
Manjifieke Marizanne slaan 150 teen Engelse
“Dit het gelyk asof sy al vir jare toetskrieket speel,” het Kate Cross, Engeland se openingsbouler, gesê.
Proteas se toetsavontuur begin vandag
“Toetskrieket is ’n nuutjie vir die meeste van ons en ons sien uit na die uitdaging.”
‘Ons is opgewonde’
Die Protea-vrouekrieketspan speel Maandag hul eerste toetswedstryd in amper agt jaar wanneer hulle met Engeland in Taunton kragte meet.
Gaan Faf saam Australië toe, of nie?
Faf du Plessis is nog goed genoeg vir internasionale krieket. Maar dalk is hy in ’n fase waar hy doodgelukkig is om net in die lonende wêreldwye ligas te speel.
Kolwers sal moet dink én doen
Mark Boucher het egter nog nie slapelose nagte oor Temba Bavuma se stadige kolfwerk nie.
Rilee steeds aan die brand in Blast-reeks
Met die Proteakolflys wat maar dun gelyk het in die afgelope paar wedstryde teen Indië, is dit dalk weer tyd om na Rilee Rossouw se getuigskrif te kyk.
Proteas maak dinge moeilik vir hulself
Die Suid-Afrikaners het ’n reeksvoorsprong van 2 – 0 weggegooi en môre se laaste wedstryd in Bengaluru beskik nou oor eindstryd-status. Die span wat daar wen sal met die silwerware wegstap.
Bavuma: ‘Dit was nie ons beste poging’
Die Proteas het gister ’n gulde geleentheid om die T20-reeks teen Indië te beklink deur hul vingers laat glip toe hulle met 48 lopies in Visakhapatnam vasgeval het.
Proteas jag nóg ’n reeksoorwinning teen Indië
Die Suid-Afrikaners het 13 van hul afgelope 14 T20-wedstryd gewen terwyl hulle die drukkokersituasie van ’n lopiejaagtog ook baie beter hanteer.
Heinrich in ’n klas van sy eie
“Ons was in die moeilikheid, maar Heinrich Klaasen se beurt was uit die boonste rakke.”
Krieket: Hou Boucher in die saal
Boucher was in sy speeldae een van die beste kolwer/paaltjiewagters, indien nie die heel beste nie.
‘Manjifieke Miller’ doen dit weer!
As David Miller se kolfbeurt met ’n vuurwerkvertoning vergelyk kan word, dan het Rassie van der Dussen soos ’n slim 800 m-atleet gekolf.
Proteas beklink reeks in Ierland
Die Suid-Afrikaners het die Iere tot slegs 104 lopies beperk, waarna hulle die wenlopies reeds in die 14de boulbeurt geslaan het.
Rilee laat dit sesse in Engeland reën
Die linkshandige kolwer het reeds 278 lopies teen ’n gemiddeld van 92,6 en ’n treftempo van 191,72 in die kleure van Somerset geslaan.
Boulers laat Iere steier
Die Protea-vrouekrieketspan het die tweede T20-wedstryd teen Ierland met agt paaltjies gewen.