Tog moet Mark Boucher se komende tugverhoor soos ’n swaard bo die span se kop hang.
AB tree in bres vir sukkelende Virat
“Jy word immers nie oornag ’n swak speler nie.”
Ben sal Engeland se krieketvuur moet stook
Die Nieu-Seelandse boorling word as ’n hedendaagse koning Arthur beskou; die man wat die Engelse krieketspan uit die donker eeue na toetsglorie moet lei.
Smith: ’n Krieketheld wat beter hanteer moes word
“In die afgelope 20 jaar het ek net my heel beste vir Suid-Afrikaanse krieket gegee. Om hierdie ongegronde bewerings van rassisme te hoor was uiters moeilik.”
Engelse vry glo (weer) na Kirsten
“Gary Kirsten sal waarskynlik ’n goeie keuse as hoofafrigter wees,” het Rob Key in sy dae as krieketkommentator gesê.
Arbiters sê Smith is g’n rassis
Krieket Suid-Afrika moet nou boonop pa staan vir die regskoste.
Marco Jansen verwoes Faf-hulle
Suid-Afrika se blitsbouler Marco Jansen het in een boulbeurt van Faf du Plessis (5), Virat Kohli (0) en Anuj Rawat (0) ontslae geraak.
Markram vat vlam in IPL
Ná ’n gesukkel in die toetsarena slaan Aiden Markram sy lopies teen ’n gemiddeld van 190 in die Indiese Premierliga.
Wisden vereer SA se Lizelle, Dané
Die Suid-Afrikaans gebore Devon Conway tel ook onder die topvyf spelers van die jaar.
Kaptein Faf speel ’n barshou vir RCB
“Ek was uitgehonger vir lopies en ek wou graag ’n goeie bydrae tot die span se sukses gemaak het.”
Kyk: ’n Krieketklub enig in sy soort
“Ons reël wedstryde en oefensessies spesifiek vir blinde, dowe, fisiek en verstandelik gestremde spelers. Elke speler het beslis die hart van ’n leeu!”
Stokes, Vaughan besing Brevis se lof
“Hy is lank, hy probeer om vanuit die staanspoor sy stempel op die wedstryd af te druk en hy kan ’n nagmerrie vir enige bouler wees.”
Aussies tops, maar Proteas is ook sterre
Spelers soos Shabnim Ismail, Laura Wolvaardt en Marizanne Kapp tel onder die voorste spelers ter wêreld.
Kyk: Brevis slaan ’n allemintige ses van 112 m
Die Protea-keurders sal die jong Pretorianer in watte moet toedraai. Die vraag is net of hulle dit sal doen.
Quinny se kolf flits steeds
Die talentvolle paaltjiewagter spog tans met die naasmeeste lopies in die IPL-toernooi.
Elgar tevrede met Proteas se toetsvordering
“Dinge wat langs die veld gebeur, het sake beslis bemoeilik, maar ek het ’n ongelooflike groep spelers langs my wat my verstaan – nie net my karakter nie, maar ook die soort krieket wat ek wil speel.”
Boucher voel druk van naderende verhoor
“Ek dink nie enigiemand in my situasie kan geniet wat op my bord gelaai is nie.”
’n Geval van draaier-déjà vu
Keshav Maharaj en Simon Harmer het weer eens al tien Tier-paaltjies laat spat.
Maharaj, Mulder plaas Tiere op agtervoet
Die Proteas geniet ’n voorsprong van 314 lopies ná die tweede dag se spel van die tweede toets teen Bangladesj op St. George-park.
Mignon wil op gesin, T20-krieket fokus
“As jong meisie was dit my droom om eendag Suid-Afrika op die krieketveld te verteenwoordig.”