Dit is lekker om te weet dat Stephan Myburgh sy loopbaan op dieselfde manier teen die Kiwi’s afgesluit het as waarmee hy dit destyds as ’n jong seun in Pretoria begin het.
Bangladesj die harnas in vir bitsige Proteas
“Hulle het hom omsingel toe hy gekolf het en iets vir hom gesê. Natuurlik kon hy nie daarop reageer nie want hy is ’n junior speler. Dit was betreurenswaardig.”
Keshav en Simon: Proteas se doring draaiers!
Keshav Maharaj en Simon Harmer het saamgespan om Bangladesj vir slegs 53 lopies uit te knikker.
Tiere suur oor skeidsregtervertoning
“Ek dink die Internasionale Krieketraad moet weer van neutrale skeidsregters begin gebruik maak.”
Joy sorg vir Protea-frustrasie
Mahmudul Hasan Joy is die eerste Bangladesj-kolwer wat ’n toetshonderdtal teen Suid-Afrika aanteken.
Harmer het Bangladesj in draaikolk
Simon Harmer het Vrydag in Durban lekker tong uitgesteek vir die nasionale krieketkeurders wat hom jare gelede skandelik oor die hoof gesien het.
Proteas se drome verpletter
Engeland, wat sy eerste drie wedstryde in die uitklopfase verloor het, het presteer toe dit saak gemaak het.
Dis tyd om die bordjies te verhang
Waar die skaal in 2017 in Engeland se guns was omdat hulle tuis gespeel het, meer ervare was en beter peil in die uitkloprondes getoon het, is die skoen vanjaar aan die Proteas se voet.
Kyk: Familie, bekendes neem afskeid van Warne
Shane Warne se staatsbegrafnis is by die Melbourne Cricket Ground (MCG) – die ontslape draaier se tuisveld – gehou.
Krieket: Mignon moker Indië disnis
Suid-Afrika se vroue-krieketspan het die ideale toets gehad voordat hulle Engeland in die halfeindstryd pak.
Laura se flitsende kolf doen die praatwerk
Net Australië se Meg Lanning het tans meer lopies as die 22-jarige Laura Wolvaardt by die Wêreldbeker-toernooi aangeteken.
Bangladesj verneder flou Proteas
“Dit is asof die spelers aan die slaap geraak het,” was Mark Boucher se eerlike samevatting ná die fiasko op SuperSportpark.
Luus en Kie kwalifiseer vir halfeindstryd
“Dit is ’n droom wat waar geword het.”
Protea toets positief vir verbode middel
Volgens ’n verklaring betwis die kolwer nie die positiewe toetsuitslag nie en hy het sy volle samewerking aan die Internasionale Krieketraad gegee.
Proteas moet weer Tiere tem
Indien Bangladesj vandag op SuperSportpark wen, sal dit hul eerste reeksoorwinning ooit teen die Proteas wees.
Virat sien uit om onder kaptein Faf te speel
“Hy het hom as toetskrieketkaptein bewys en ons is opgewonde oor sy leierskaprol.”
Proteas ly eerste WB-nederlaag
“Ek dink ons boulers sou die telling op enige ander dag kon verdedig, maar Meg (Lanning) was uitstekend.”
Pienk Proteas maak sake gelykop
Die Protea-snelboulers het die weg vir Quinton de Kock en Kyle Verreynne gebaan om die tweede eendagwedstryd teen Bangladesj op ’n drafstap te wen.
Wêreldbeker vir vroue: Hoekom sukkel Lee en Du Preez?
As hulle betyds hul peil herwin, is daar geen rede waarom die Proteas nie die Wêreldbeker kan wen nie.
Proteas val uit die bus teen Bangladesj
“Sondag is ’n wedstryd wat ons net móét wen. Ons sal in alle fasette van die spel moet verbeter en speel soos wat ons weet ons kan.”