Marizanne Kapp het weer koelkop onder groot druk gebly en met ’n paar verstommende houe haar span binne trefafstand gekry.
SA’ners kan van Bangladesj gedugte teenstanders maak
Benewens Allan Donald is Albie Morkel, weliswaar op ’n korttermynbasis, ook deur die besoekers as ’n kolfwerkkonsultant nadergetrek.
Familie vra vir Warne se volle naam op MCG-pawiljoen
“Ons is so trots op ons pa.”
Proteas besig om WB-momentum op te bou
“Ons beweeg beslis in die regte rigting,” het Marizanne Kapp ná haar spoggerige veelsydige vertoning teen Engeland gesê.
Kaptein Faf gaan RCB lei
“Ek is baie opgewonde om die aflosstokkie in sy bekwame hande oor te gee,” het Virat Kohli gesê nadat Faf du Plessis as die kaptein van die Royal Challengers Bangalore aangewys is.
Komkommerkoel Shabnim laat Proteas glimlag
Die Protea-vrouekrieketspan het hul tweede agtereenvolgende wedstryd by die Wêreldbeker-toernooi gewen nadat Shabnim Ismail tien lopies vanaf die laaste boulbeurt verdedig het.
Jadeja nog g’n Kallis
Die krieketwêreld gons oor Ravindra Jadeja se onlangse spogvertoning teen Sri Lanka, maar hoe vergelyk sy loopbaanstatistieke met dié van legendes soos Jacques Kallis; veral weg van die huis?
Aussie-boulers sing klaagliedere in Pakistan
Die Aussies kon in twee beurte net vier paaltjies neem, terwyl die tuisspan se kolwers 728 lopies gemoker het.
Proteas bly Nortjé-loos teen Bangladesj
Die blitsige Anrich Nortjé is steeds op die krukkelys nadat hy verlede jaar sy heup beseer het.
Shane Warne aan natuurlike oorsake dood
Die legendariese Australiese bybreek-bouler sal binnekort met ’n staatsbegrafnis vereer word.
Donald verruil Bloemfontein vir Bangladesj
Die “Wit Blits” kry weer ’n geleentheid om sy afrigterstempel saam met ’n internasionale span af te druk nadat hy as Bangladesj se snelboulafrigter aangestel is.
Warne: Die gewone ou wat buitengewone dinge kon doen
“Hy is op dieselfde vlak as sir Donald Bradman.”
Piekniek langs ’n pragkolfblad in Frankryk
Erik le Roux, sjef en broer van die bekende kunstenaar Nataniël, is verantwoordelik vir die beste krieketkolfblad in Frankryk.
Krieketlegende Shane Warne oorlede
Die legendariese Australiese bybreek-bouler, Shane Warne, is in die ouderdom van 52 oorlede.
Krieketsterre bring hulde aan ‘ikoniese’ Rod Marsh
Die gewilde voormalige Australiese paaltjiewagter is in die ouderdom van 74 dood.
AB besing Proteas se lof
“Mark Boucher en Dean Elgar se leierskap is duidelik te siene.”
Kaptein Dean tevrede met terugvegpoging
Nieu-Seeland sal nóg ’n bietjie langer moet wag om ’n toetsreeks teen die Proteas te wen.
Warnie dalk Engeland-breier?
“Ek sou daarvan hou om Engeland se afrigter te wees. Trouens, ek glo dat ek my goed van my taak sal kwyt.”
Toetssege wink vir Proteas
Sedert Dean Elgar die kapteinskapleisels vasgevat het, is daar skielik weer ’n bietjie murg in die Suid-Afrikaners se pype.
Boulers sal wedstryd vir Proteas moet wen
Die hoogtepunt van die dag uit ʼn plaaslike ondersteuner se oogpunt was Colin de Grandhomme se 120 onoorwonne lopies.