“Ek is lief vir alles wat [met toetskrieket] gepaard gaan: Die hoogtepunte, sowel as die laagtepunte. Maar nou het ek iets gevind waarvoor ek selfs liewer is.”
Kaptein Dean trek wa deur drif
Die Proteas het so pas Indië vir die eerste keer in ’n toets op die Wanderers geklop.
Toets op ’n mespunt gebalanseer
Die Proteas benodig nog 122 lopies om die wedstryd te wen.
Proteas geniet ’n klein voorsprong
Indië se openingskolwers het egter met ’n vaart in hul tweede beurt weggetrek.
Boulers het wip in hul stap
Marco Jansen was ongetwyfeld die Proteas se groot ster en hy het met sy vaart en wip beïndruk.
Proteas gaan Quinny in toetse mis
“Hierdie was glad nie ’n maklike besluit nie.”
Kolwers sal hul man moet staan
Die Proteas benodig 305 lopies om die eerste toets op SuperSportpark te wen.
Indiese boulers kap terug ná kolfineenstorting
Indië se boulers het Dinsdag hard gewerk om weer die hef in die hand te kry.
Ngidi, Rabada hou Proteas op dreef
Spel is Dinsdagoggend op 272/3 hervat nadat reën die tweede dag van die toets onderbreek het.
Boulers sweet op SuperSportpark
Die Olivier-lose Proteas kon net drie paaltjies in die dag se spel neem.
Engelse kriekettreurmare duur voort
Joe Root gaan vannag in sy slaap rondrol nadat sy span weer eens vir minder as 200 uitgeboul is.
Vermaarde oud-krieketkaptein sterf
Illingworth het tussen 1958 en 1973 altesaam 61 toetsreekse vir Engeland gespeel, waarvan hy in 31 as kaptein gedien het.
Kolwers sal hul sokkies moet optrek
“In die laaste paar seisoene het ons nie genoeg lopies aangeteken nie en dit sal nou weer eens die Proteas se uitdaging wees,” het Allan Donald gesê.
Malan glo Engelse kan nog wen
Volgens Dawid Malan is Engeland steeds “positief”, maar hulle begin nou besef dat die bult dalk baie steiler is as wat hulle aanvanklik gedink het.
Wie gaan Nortjé se skoene volstaan?
Duanne Olivier behoort in die binnebaan te wees om in Anrich Nortjé se plek te speel, maar daar is min dinge in Suid-Afrikaanse krieket wat ’n mens met sekerheid kan voorspel.
Marnus nou die beste ter wêreld
Die Suid-Afrikaans gebore Australiese krieketspeler is nou die no. 1-toetskolwer ter wêreld.
Dean kolf vir afrigterspan
“Dit is nie lekker om te sien hoe ons afrigters vir dinge gelooi word, terwyl ons as spelers baie dankbaar vir hul harde werk is nie.”
Jos maak (amper) soos AB
Toe Jos Buttler vroeër die week sy paaltjie vir 26 lopies teen Australië in Adelaide verloor het, het hy amper met ’n soortgelyke walgooipoging as AB de Villiers vorendag gekom.
Rasverslag-nadraai: Smith, Boucher onder die loep
Volgens Krieket Suid-Afrika sal die ondersoek vroeg in 2022 plaasvind en dat “onafhanklike regslui” aan die stuur van sake sal wees.
Krieket: Net ʼn wonderwerk kan Engeland red
Engeland se treurspel is sy eie skuld.