“Ek dink nie eens dit sal saak maak as hy vir drie agtereenvolgende nulletjies uitgehaal word nie; sy getuigskrif is net te indrukwekkend.”
Toeskouers by T20-skouspel toegelaat
Die Proteas, wat op 23 Oktober hul eerste wedstryd teen Australië in Abu Dhabi speel, het gister na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek.
Krieket: AB se span deur na uitspeelrondes
Die Royal Challengers Bangalore het deurgedring na die uitspeelrondes van die Indiese Premierliga.
Dié Faf gebruik darem sy hande
Faf du Plessis het 41 lopies geslaan om te help dat die Chennai Super Kings vir die uitspeelronde van die Indiese Premierliga kwalifiseer.
Morris sukkel in VAE
Die Rajasthan Royals-base moet ongetwyfeld oor Morris se huidige spelpeil frons nadat hulle vroeër amper R32 miljoen uitgehaal het om sy dienste te bekom.
Kyk: Kolwer slaan paaltjies dat hulle daar trek
Daar is baie maniere om van ’n kolwer ontslae te raak, maar ’n Titans-speler het vandag dinge vir homself interessant gemaak.
Harmer, Bedingham in County-span van die jaar
David Bedingham was een van die min kolwers wat ’n gemiddeld van meer as 60 lopies per kolfbeurt geniet het, terwyl Simon Harmer weer onder paaltjies baljaar het.
Krieket: T20-uitklopreeks sorg vir opwinding
Nadat die Suidwestelike Distrikte (SWD) die Westelike Provinsie Saterdag in die T20-uitklopreeks geklop het, het die Lions hulle terug aarde toe gebring.
Anrich draai spoedkrane oop in IPL
Sy eerste aflewering van die wedstryd is teen 148,2 km/h gemeet en hy het uiteindelik vyf keer vinniger as 150 km/h geboul. Boonop het hy ook van Australië se David Warner ontslae geraak.
Só vergelyk jongste WB-groep met dié van 2014
Kan spelers soos Rassie van der Dussen en Bjorn Fortuin dalk AB de Villiers en Imran Tahir se skoene volstaan?
Kyk: Andre kry uiteindelik vir AB terug
Die groot Wes-Indiese bouler het met die perfekte streepbal vorendag gekom om AB de Villiers vir ’n nulletjie skoon te boul.
Faf tel onder bestes in Karibiese Eilande
Die 37-jarige voormalige Protea-kaptein is vir die span van die toernooi gekies.
Protea-vroue kan skoonskip teen Windies maak
Wat uitslae betref is Dane van Niekerk se span tans die suksesvolste elftal in Suid-Afrika nadat hulle ook vroeër met Pakistan en Indië afgereken het.
Kyk: AB slaan 100-tal in IPL-oefenwedstryd
Dit was dalk net ’n oefenwedstryd, maar dit lyk inderdaad asof AB de Villiers nog met die grootste gemak enige aflewering na die grens kan jaag.
Sewe op ’n streep vir Proteas!
In T20-krieket lyk dit of die Proteas met ’n wenresep vorendag gekom het.
Klompe, kolwe en SA’ners
’n Paar Suid-Afrikaans gebore spelers sal vir Nederland ’n hupstoot in die komende T20-Wêreldbeker in die Verenigde Arabiese Emirate en Oman gee.
Watwou! Proteas beklink reeks in Sri Lanka
Dit is die Suid-Afrikaners se derde agtereenvolgende T20-reeksoorwinning nadat hulle ook vroeër met die Wes-Indiese Eilande en Ierland afgereken het.
Vroue-krieket: Proteas blom teen die Windies
Daar is ʼn ou uitdrukking in sport dat jy beter raak namate jy meer speel. In die geval van die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan is dit in die kol.
Spanpoging help Proteas om Sri Lanka te sink
Is hierdie die swaeltjie wat die begin van ’n Protea-somer inlui, of gaan hy (soos baie ander in die onlangse geskiedenis) maar weer die hasepad terug na die wintermaande kies?
Covid-vrese kelder vyfde toets
“Indië het Engelse krieket in die steek gelaat, maar in dieselfde asem het Engeland ook Suid-Afrikaanse krieket teleurgestel.”