Die een ding skaarser as hoendertande is ’n Protea-reeksoorwinning.
IKR vereer Suid-Afrikaanse krieketlegende
Aubrey Faulkner word saam met spelers soos Desmond Haynes, Andy Flower en Kumar Sangakkara in die Internasionale Krieketraad se heldesaal opgeneem.
Proteas haal wind uit Windies se seile
Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 ’n toets weg van die huis gewen.
De Kock maak trots met puik 100-tal
Hy het stadig begin, maar soos wat die paaltjies om hom geval het, het hy losgebrand en die een grenshou ná die ander gemoker.
Veertien paaltjies kantel in St. Lucia
Die Windies-kaptein, Kraigg Brathwaite, wonder seker waarom hy besluit het om eerste te kolf toe hy die loot gewen het.
Proteas kan self besluit om te kniel of nie
“As die spelers nog nie heeltemal gemaklik met die gebare is nie, kan hulle op aandag staan om steeds die veldtog te respekteer.”
Sal hierdie ‘SA-span’ die huidige Proteas klop?
Van Conway en Bedingham, tot Abbott en Harmer het almal al hul heil oorsee gaan soek.
Sri Lanka-krieketspelers trek neus op vir nuwe kontrakte
“Selfs al sou die spelers betaling geweier word, sal hulle vir die land speel. Dit is hul hoofdoel.”
Devon is ‘mal’ oor kolfwerk
“Hy het reeds ’n hoogste T20-telling van 99 nie uit nie, ’n honderdtal in internasionale eendagkrieket en nou ook ’n dubbelhonderdtal in sy eerste toets. Ons weet nou al vir ’n hele ruk dat hy ’n baie spesiale speler is.”
136 lopies: Conway se naam pryk op Lord’s-ererol
Dit is verstommend om te dink dat Devon Conway ’n paar jaar gelede gesukkel het om gereelde speelkans vir sy provinsiale span in Suid-Afrika te kry.
Kiwi’s se oud-Affie laat kolwers bontstaan
Die Proteas is tans so ver weg van ’n plek in hierdie wedstryd as wat Putsonderwater van die Colosseum is, maar daar sal darem ’n Suid-Afrikaans-gebore speler wees wat sy stempel op die kragmeting kan afdruk.
19 jaar ná Hansie se dood
“Ek sien uit na die dag wanneer ons weer in die hemel herenig is. Maar tot dan, mag ons almal geïnspireer wees om ’n verskil hier op aarde te maak, net soos wat Hansie en soveel ander groot leiers gemaak het.”
Nortjé, Ismail is KSA se beste
Nortjé was ongetwyfeld Suid-Afrika se beste bouler en hy het in sy toetsloopbaan reeds 39 paaltjies teen ’n gemiddeld van 29,84 laat kantel.
Verenigde Arabiese Emirate staan later reg vir IPL
Die res van die opgeskorte Indiese Premierliga sal dán in die Verenigde Arabiese Emirate afgehandel word.
Kyk: Hashim Amla draai die horlosie terug
Hy het in Surrey se eerste beurt teen Gloucestershire ’n honderdtal (103*) aangeteken en in die proses met die hele sak Amla-patats vorendag gekom.
Blitsige Anrich een van min hoogtepunte
Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is vir ses toekennings by Krieket Suid-Afrika se jaarlikse meriete-geleentheid benoem.
Bedingham, Harmer baljaar in Engeland
Nog een van die Protea-spelers wat destyds ’n Kolpak-kontrak onderteken het, Hampshire se Kyle Abbott, is ook aan die brand in die kampioenskap.
AB sal nie weer vir Proteas kolf
Kom ons wees eerlik: By die T20-Wêreldbeker sal ’n Protea-kolflys met AB de Villiers se naam daarop baie indrukwekkender lyk een as daarsonder.
Skuurpapier-sage raak weer rof
“Dit sal naïef wees om te dink dat mense nie bewus was van wat aangegaan het nie,” het Adam Gilchrist gesê nadat Cameron Bancroft beweer het die boulers het wel geweet van Australië se skuurpapier-manewales in die Nuweland-toets teen Suid-Afrika.
Toetskrieket: Proteas val na sewende plek
Verskeie spelers het al om geduld by ondersteuners gepleit omdat dit moeilik is om talentvolle sterre soos Kallis en Steyn oornag te vervang. Maar vir baie ondersteuners is die geduld-uurglas lank reeds besig om leeg te loop.