Die sprokiesverhaal van die 19-jarige Spaanse tennis-sensasie Carlos Alcaraz het Saterdag in Madrid voortgeduur.
Curriebeker: Bulle rooiwarm en toe yskoud teen Griekwas
Nadat die Bulle hul voorsprong kort ná rustyd tot 41-5 gerek het, het daar ʼn gebrek aan dissipline ingekruip wat tot twee geelkaarte en ʼn insinking gelei het.
Op 64 begin Pa weer oefen
’n Rukkie later vibreer my selfoon; dis Ma wat vra of Pa sy waterbottel en trui onthou het.
Gholf: ‘n Week is ‘n lang tyd
Die onweerswolke het binne ʼn paar dae om Oliver Bekker saamgepak en hy was in ʼn oorlewingstryd om die derde ronde van die Britse Meesters te haal.
Voorwaarts mars, Vrystaat
Die Cheetahs is steeds die enigste onoorwonne span in die Curriebeker-reeks nadat hulle gisteraand ’n aanslag deur ’n moedige Leeusspan afgeweer het.
Curriebeker: Pumas trap Haaie se tjank af
Die Pumas se rugbyspan het Vrydagaand op Kingspark in Durban die agterdeur oopgeskop om vir die halfeindronde van die Curriebekerreeks te kwalifiseer,
Kyk: SA touspringer spring rekord los
SD Heijns het die bestaande rekord met meer as 1 000 spronge verbeter.
Vorster, Tambwe in CB-span
Pretorianers hou daarvan om wedstryde te wen en hulle sal nie sommer van hierdie gewoonte wil afstand doen nie.
Tafel gedek vir Nadal teen Alcaraz
“Ek sê altyd dat Rafa oor 1 000 lewens op die tennisbaan beskik. Hy vind altyd ’n manier om ’n wedstryd te wen, selfs wanneer dinge teen hom tel.”
Leclerc: ‘Mercedes kan wedrenne wen, maar nie kampioenskap’
“Jy kan hulle nooit afskryf nie, maar dit is ook ’n feit dat hulle nou sukkel.”
Olike Andy onttrek aan Novak-stryd
Dit moet ’n groot teleurstelling vir Andy Murray wees nadat hy in die vorige twee rondes met Dominic Thiem en Denis Shapovalov afgereken het.
Rohan kan vir Sharks selfs meer byt gee
Die oudleerling van Hoërskool Waterkloof is ’n doring op die aanval en hy het 23 drieë in sy 73 wedstryde vir Sale gedruk.
Engelsman verbeter Brevis se sesslaanrekord
’n Opgewonde Graeme Smith het vanuit die kommentatorshokkie gesê dat dit een van die beste houe is wat hy al gesien het.
Miljoene vir Maradona-trui
Sotheby’s, die afslaer wat bekend is vir sy kunsveilings, het ongetwyfeld die boerpot met dié stukkie sportmemorabilia losgeslaan.
Namibiese rugbylegende sterf in ongeluk
ʼn Bestuurder van ʼn wit BMW sonder nommerplate is op die toneel in hegtenis geneem.
Vlok se Tankwa-toer ’n treffer
Vir Vlok Cilliers is die Tour de Tankwa soveel meer as net ’n bergfietsavontuur deur die pragtige Karoo; dit is ’n middel tot ’n spesifieke doel: Om ’n verskil in ander se lewens te maak.
SA’ner wil rekord laat spat vir touspring
SD Heijns beplan om minstens 70 031 spronge in agt uur – sowat 145 spronge per minuut – te spring.
Dis Novak teen Andy in Madrid
“Op papier staan ek het nie ’n kans om die wedstryd te wen nie. Novak is die beste speler ter wêreld, terwyl ek met ’n metaalheup moet speel.”
Proteas nou onder topvier toetsspanne
Tog moet Mark Boucher se komende tugverhoor soos ’n swaard bo die span se kop hang.
Kevin se kishoudae is verby
Kevin Anderson was in sy loopbaan al vyfde op die ATP-ranglys; die beste prestasie ooit deur ’n speler uit Afrika.