Woods kan wel van ’n aansienlik minder ernstige oortreding aangekla word.
CrossFitters gaan weer met Ope sweet
Organiseerders sê vanjaar se kompetisie sal die toeganklikste in die sport se geskiedenis wees.
Stoinis en Sams bult spiere in lopiefees
Die Nieu-Seelandse en Australiese T20-krieketspanne het vandag altesaam 434 lopies in 40 aksiebelaaide boulbeurte gemoker. Maar dit was die Kiwi’s wat weer die laaste gelag het.
Smith nog vies vir Aussies, maar wil Indië-stryd reël
“Indië het ons nog altyd ondersteun en hopelik kan ons binnekort ’n paar toere van stapel stuur.”
Wimbledon-organiseerders gerat vir enige scenario
Die organiseerders het Brittanje se entstofprogram geloof, maar bygevoeg dat hulle nie die wa voor die osse sal inspan nie.
Proteas se veelsydige kopseer
Waar is Suid-Afrika se veelsydige krieketspelers heen? “Ag, seker nie ver nie,” is ongetwyfeld die verkeerde antwoord hier.
Tiger Woods wakker ná motorongeluk
Woods moes ’n operasie aan sy regterenkel en -voet ondergaan.
Dinge moet reg loop vir Verstappen
“Kyk, dinge het verlede jaar ’n bietjie vervelig begin raak toe Lewis die heeltyd met die louere weggestap het. Ek hoop van harte dat Max nou taaier weerstand sal kan bied.”
Medvedev bêre raket en haal heuningkwas uit
“Ek is tans 25 jaar oud. As ek nege Australiese Ope-titels agter my naam wil hê, sal ek elke jaar moet wen totdat ek 34 is.”
Tiger Woods in ernstige motorongeluk
Wetstoepassingsbeamptes wat op die ongelukstoneel afgekom het, meen Woods (45) is baie gelukkig om die ongeluk te oorleef het.
Kanonpoot Swanepoel bly in Leeuland
Hy is een van drie spelers wat hul kontrakte met die Johannesburgers verleng het.
Rateltaai Britse soldaat gee fiksheidsraad
“Kyk, almal van ons wil goed lyk. Maar dit help veel as jy 40 is en jy kan skaars twee kilometer draf. Ek lag altyd lekker wanneer ek sien hoe ouens massiewe gewigte in die gimnasium rondgooi, maar hulle kan kwalik een behoorlike optrek doen.”
Briljante Carter was lugtig vir Bokke se Schalk
Daar was niemand taaier as die Springbokke se Schalk Burger nie, meen die All Blacks-superster.
Wisden-ster bestendig in Titans-kleure
“Simon het baie vaardighede en hy beskik oor ongelooflike krieketkennis. Ek dink hy is tans die beste draaier in wêreldkrieket.”
‘Big Show’ kan nie wag om saam met AB te speel
“Hy is een van my helde.”
Conway slaan Aussies wild en wakker
Nieu-Seeland was vandag kniediep in die moeilikheid in die eerste T20-kragmeting teen Australië, maar dankie tog daar is ’n Suid-Afrikaans gebore speler byderhand wanneer jy hom nodig het!
Het Djokovic ook Serena-rekord in visier?
“Ek dink natuurlik daaraan om nog rekords te verbeter. Al my aandag – tot op die dag wat ek my uittrede aankondig – sal daarop toegespits wees om meer trofees te wen.”
Gewilde All Black hang tokse op
“Dan Carter was die beste aanvallende losskakel ooit, maar…”
‘Djoker’ lag weer laaste in Melbourne
As Rafael Nadal die “Koning van Klei” in Frankryk is, is Novak Djokovic ongetwyfeld die “Meester van Melbourne” in Australië.
Europese rugby: Lood terug; Marcell beseer
Ulster het met 19 – 13 gewen; Coetzee het ná rustyd nie weer sy verskyning gemaak nie.