Carlos Sainz het die 2022 Dakar-ren se sneltrajek 3 in sy elektriese Audi RS Q e-tron gewen.
Proteas geniet ’n klein voorsprong
Indië se openingskolwers het egter met ’n vaart in hul tweede beurt weggetrek.
‘No vac’ Djokovic wel by Australiese Ope
Novak Djokovic het tot dusver hardnekkig geweier om bekend te maak of hy reeds die Covid-19-inenting ontvang het of nie.
Luister: Só staan sake by Dakar
Frankryk se negemalige wêreldtydrenkampioen, Sebastien Loeb, het Maandag die tweede sneltrajek van die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië gewen.
Boulers het wip in hul stap
Marco Jansen was ongetwyfeld die Proteas se groot ster en hy het met sy vaart en wip beïndruk.
Proteas gaan Quinny in toetse mis
“Hierdie was glad nie ’n maklike besluit nie.”
Luister: Al-Attiyah wen 1ste sneltrajek van Dakar-veldren
Die 44ste Dakar-veldtydren het Saterdag afgeskop en daar is vanjaar 30 Suider-Afrika deelnemers.
Kolwers sal hul man moet staan
Die Proteas benodig 305 lopies om die eerste toets op SuperSportpark te wen.
G’n ‘groot drie’ rampspoedig vir Aus Ope
Intussen sal ander groot name in tennis moontlik ook die Ope misloop weens allerlei beserings én Covid-19.
Djokovic onttrek nog nie aan ATP-beker, Australiese Ope
Ernstige twyfel heers oor of Novak Djokovic na Australië sal reis vir die ATP-beker asook die Australiese Ope wat kort daarna plaasvind.
Indiese boulers kap terug ná kolfineenstorting
Indië se boulers het Dinsdag hard gewerk om weer die hef in die hand te kry.
Ngidi, Rabada hou Proteas op dreef
Spel is Dinsdagoggend op 272/3 hervat nadat reën die tweede dag van die toets onderbreek het.
Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2021
Hierdie sportstories is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media.
Boulers sweet op SuperSportpark
Die Olivier-lose Proteas kon net drie paaltjies in die dag se spel neem.
Engelse kriekettreurmare duur voort
Joe Root gaan vannag in sy slaap rondrol nadat sy span weer eens vir minder as 200 uitgeboul is.
Vermaarde oud-krieketkaptein sterf
Illingworth het tussen 1958 en 1973 altesaam 61 toetsreekse vir Engeland gespeel, waarvan hy in 31 as kaptein gedien het.
Kolwers sal hul sokkies moet optrek
“In die laaste paar seisoene het ons nie genoeg lopies aangeteken nie en dit sal nou weer eens die Proteas se uitdaging wees,” het Allan Donald gesê.
Zverev kies sy gunsteling
Wie is die beste – Novak Djokovic, Roger Federer of Rafael Nadal? Alexander Zverev gooi ’n stuiwer in die armbeurs.
4-hoekige reeks perfekte voorbereiding vir Statebond
Karla Pretorius sal egter die aksie in Londen misloop. Die talentvolle verdediger het vroeër op sosiale media aangekondig dat sy en haar man (Werner) hul eersteling verwag.
Malan glo Engelse kan nog wen
Volgens Dawid Malan is Engeland steeds “positief”, maar hulle begin nou besef dat die bult dalk baie steiler is as wat hulle aanvanklik gedink het.