“Ons sal deur Sondag se pyn moet werk.”
Foto’s: Weskus in volkleur op ’n fiets
Die Weskus spog met eindelose gruispaaie wat hierdie asemrowende landskap deurkruis. Nou is daar nog ʼn nuwe fietsroete wat by Living Colour naby Darling op jou wag en dit is perfekte trapgenot vir die feesseisoen.
Mercedes laat vaar appèl-planne
Die motorvervaardiger meen dat hy in die belang van regverdigheid appèl aangeteken het, maar dat “opbouende gesprekke” met die FIA hom van plan laat verander het.
Stemmery sê Joost is die beste no. 9 ooit
Rugbyliefhebbers sal nie sommer die Suid-Afrikaner se talent, moed en veggees vergeet nie.
Haastige Marnus slaan sy 2 000ste toetslopie
Michael Neser, wat net soos Marnus Labuschagne in Suid-Afrika gebore is, het vandag sy toetsbuiging vir Australië gemaak.
Begin jou Ope-veldtog op die regte voet
Derduisende mense neem jaarliks aan die wêreldwye CrossFit-ope deel. Daar is by van die land se voorste atlete en afrigters kers opgesteek om jou Ope-ervaring die beste nóg te maak.
Engeland het glo te veel van sy ‘superheld’ verwag
“Ek het eintlik net mooi niks in die eerste toets gedoen nie, behalwe om ’n vangskoot te benut en ’n paar foutballe af te stuur.”
Owen sê ook Schalk is ’n taai kalant
“Ek het nog nooit iemand teëgekom wat sy lyf so gereeld op die spel plaas nie.”
Tian gaan uiteindelik appels swaai
Ná ’n frustrerende boksjaar gaan Tian Fick hierdie naweek teen Juan Roux in Kaapstad kragte meet.
Root glo Engelse kan bordjies verhang
“Dit voel anders as met vorige reekse waar ons Brisbane stert tussen die bene moes verlaat ná ’n groot nederlaag.”
Namibiese wedren: ‘Swoeg en sweet die moeite werd’
Die Namibiese fietswedren is die langste eenskofresies ter wêreld en deelnemers kan ook fietsry ter gedagtenis aan ʼn geliefde wat aan die dood afgestaan is.
Bernie dink Lewis, Mercedes praat nonsens
“Persoonlik glo ek dat hy nie so baie moet kla nie.”
Rafa se terugkeer om die draai
Die ‘Koning van Klei’ sal na verwagting sy terugkeer op die harde bane van Australië maak.
SA jokkie beseer by Hongkong-perderesies
Twee van die perde moes ná die voorval van kant gemaak word.
Agterblad-manne ontleed F1-drama
Lewis mik na agt, maar dit is Max (en Masi) wat laaste lag!
Ulster-kaptein in sy noppies met Duane
“Hy het ’n kalmerende invloed op die veld.”
Johnson kap na Warne oor Starc-kommentaar
“Ek voel sy kommentaar het ietwat van ’n demper op alles geplaas.”
‘Werkelijk fantastisch!’
Die Nederlandse eerste minister wens vir Max Verstappen geluk met sy wêreldkampioenskaptitel.
Fietsryers laat wiel in die woestyn
Die Desert Dash-bergfietswedren is nie net een van die hoogtepunte op Namibië se sportkalender nie, dit is ook die langste eenskofresies ter wêreld.
Verstappen op dramatiese wyse gekroon as wêreldkampioen
Hollywood kon nie ʼn beter draaiboek geskryf het vir die beslissende Abu Dhabi Grand Prix nie.