Temba Bavuma sal ’n span sonder Janneman Malan en Faf du Plessis op die veld lei.
Kinders vra Hamilton oor Verstappen uit
“Is dit moeilik om teen Max te jaag?” is Hamilton tussendeur ander vrae oor sy hond en Nederlandse eetgoed gevra.
Britse minister verwar Itoje met Rashford
Maar in die vreemde tye waarin ons leef word daar dikwels ’n mediaberg van ’n molshoop gemaak.
Ope-veldtog verby, maar ranglyssprong wink vir Lloyd
Suid-Afrika se jong tennisster het vanjaar agt Grand Slam-wedstryde gewen; in die tydperk vóór 2021 kon hy net twee keer as oorwinnaar van die baan in dié toernooie stap.
Moet ons nie maar vir Faf bel?
Selfs op 37-jarige ouderdom sal hy waarskynlik nie swakker as die ander Protea-kolwers teen draaiboulwerk vaar nie.
UFC-hok wink weer vir Du Plessis
Sy onoorwonne teenstander het vroeër Ronaldo Souza se arm tydens UFC262 gebreek, maar dit lyk nie asof dit die Suid-Afrikaner veel pla nie.
Duane, Faf teen Aussies losgelaat
“Australië is gevaarlik met die bal in die hand en hulle speel voor hul tuisskare. Daarom is ek bly dat hierdie spelers terug is; hulle weet hoe om druksituasies te hanteer.”
Protea-kolwers wéér deurmekaar gedraai
Die span vir die komende T20-Wêreldbeker word môre bekend gemaak.
Tugkomitee bevind Barrett onskuldig
Volgens die komitee was daar geen sprake van opsetlike en roekelose gevaarlike spel nie en die rooikaartbeslissing is teruggetrek.
Smith kan Goosen se skoene volstaan
Met Johan Goosen wat positief vir Covid-19 getoets het, sal Jake White waarskynlik Chris Smith naderwink om die no. 10-trui te dra.
Draaiers haal wind uit Sri Lanka-seile
Indien die Proteas vandag wen sal dit hul eerste reeksoorwinning in die formaat van die spel wees sedert hulle in Maart 2020 met Australië klaargespeel het.
Russell gaan in ’n Mercedes jaag
“Sien jou volgende jaar,” het Lewis Hamilton op sosiale media gedeel.
Voormalige Ferrari-baas deel positiewe Schumacher-nuus
In ’n onderhoud met Duitse media het Jean Todt gesê dat Schumacher “stadig maar seker” op die herstelpad is.
Lloyd se jaar word net beter
“Dit is ’n wonderlike gevoel,” het die Suid-Afrikaner gesê nadat hy vir die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope gekwalifiseer het.
Franse sokkerspeler sterf ná 39 jaar in koma
Die Senegalese boorling is in 1982 vir ’n knieoperasie in die hospitaal opgeneem, maar hy het nooit sy bewussyn herwin nie nadat daar ’n fout met die toediening van sy narkose begaan is.
Was Jordie se ‘skop’ die rooi kaart werd?
“Verkeerde beslissing,” het Kobus Wiese getwiet.
Koebaai WP, dagsê Japan
“Dit is ’n voorreg om deel van die opset te word en hopelik kan ek die span se vertroue in my terugbetaal deur my beste te gee.”
Kenners vrees Federer se gloriedae is getel
“Dalk sien ons hom vir oulaas weer op Wimbledon, wie weet? As hy nie Grand Slam-titels kan wen nie, gaan hy waarskynlik nie terugkom nie.”
Bottas het nie Mercedes-bevel verontagsaam
“Ek het eintlik maar net ’n bietjie rondgespeel. Lewis het daardie ekstra punt meer as ek nodig.”
Max laat die oranje vlam helder brand
Toe die geruite vlag vir die sewende keer vanjaar vir hom geswaai het, was die boodskap baie duidelik in die daaropvolgende vuurwerkvertoning uitgespel: Max Verstappen is terug.