Drie van die jongelinge van Suid-Afrikaanse gholf is steeds ingegrawe om saam met die wêreld se beste spelers in Amerikaanse PGA-reeks skouer te skuur.
Novak onttroon die koning van klei
“Die lewe gaan voort,” sê Rafael Nadal ná slegs sy derde nederlaag in 16 jaar op Roland Garros.
Lions/Stormers-stryd van die baan
Covid-19 het ook ’n stokkie voor die Lions en Stormers se Reënboogbeker-kragmeting in Kaapstad gesteek.
Simbine wen, Nel vierde in Italië
Volgens die Tukkies-naelloper loop sy selfvertroue-beker oor en ’n baie goeie tyd is om die draai; hopelik betyds vir die Olimpiese Spele.
Veertien paaltjies kantel in St. Lucia
Die Windies-kaptein, Kraigg Brathwaite, wonder seker waarom hy besluit het om eerste te kolf toe hy die loot gewen het.
Hongaarse eerste minister verdedig uitjouery
“Ons kan hierdie gebaar [om die knie te buig] op geen ander wyse interpreteer nie. Wanneer ons dit vanuit ons kulturele oogpunt beskou, is dit uittartend en onbegryplik.”
Cheetahs: Een positiewe geval ná OP-stryd
Die Cheetahs is weer vanoggend getoets en een speler was positief met die virus. Hulle sal egter nou môre ’n oefenwedstryd teen Griekwas in Kimberley speel.
Covid-19 het De Villiers ‘hard geslaan’
“Ek is ’n vegter en ek sal dit oorwin!”
Proteas kan self besluit om te kniel of nie
“As die spelers nog nie heeltemal gemaklik met die gebare is nie, kan hulle op aandag staan om steeds die veldtog te respekteer.”
Dis Djokovic teen Nadal!
Diego Schwartzman het egter gistermiddag gewys dat Rafael Nadal nie die enigste pottebakker is wat met klei kan toor nie.
SA’ners gaan CrossFit-spele toe
Jason Smith, Michelle Basnett en Eikestad Mighty Oaks kan hul tasse pak, maar daar is nog plek op die vlug na Madison.
Sokkertoeskouers moet ook wys hulle is Covid-vry
Ondersteuners wat Engeland se Euro 2020-wedstryde op die Wembley-stadion wil bywoon, sal óf ’n bewys van inenting, óf ’n negatiewe toetsuitslag (nie ouer as 48 uur nie) moet toon.
Sal hierdie ‘SA-span’ die huidige Proteas klop?
Van Conway en Bedingham, tot Abbott en Harmer het almal al hul heil oorsee gaan soek.
Covid-19-bom tref Oostelike Provinsie
Peter de Villiers en talle spelers het positief vir Covid-19 getoets.
Petrol die oorsaak vir spelers se brandwonde
“Ons het net om die vuur gesit toe een van die ouens ’n bietjie petrol oor die vuur gegooi het.”
Mercedes: ‘Azerbeidjan was pynlik om te aanskou’
“Dit was een van die taaiste oomblikke waarin ek myself in ’n lang tyd bevind het,” het Lewis Hamilton ná die afloop van die wedren gesê.
Wenda wil nog vinniger ná derde plek in Nederland
“My oupa het altyd gesê ’n mens moet genoeg petrol in die tenk vir belangrike oomblikke oorhê.”
Springboksterre doen brandwonde op tydens ‘vuurput-ongeluk’
“Hulle het almal behandeling ontvang en daar word goed na hulle omgesien.”
Kan Schwartzman vir Nadal in sy spore stuit?
“Eintlik kan jy aan enigiets dink, solank dit net jou aandag aftrek van die feit dat dit Rafael Nadal is wat aan die ander kant van die net vir jou wag.”
Pérez wen dramatiese wedren vir Red Bull
Kyk, selfs die beste draaiboekskrywer in Hollywood sou gesukkel het om met soveel drama vorendag te kom as wat vandag in Azerbeidjan afgespeel het.