Vanuit ’n internasionale krieketondersteuner se oogpunt is AB de Villiers Suid-Afrika se Superman. Maar selfs hy sal sukkel om Krieket Suid-Afrika uit die gemors te red waarin die nasionale krieketbeheerliggaam hom tans bevind.
Wayde kyk verder as sy 200 m-goud
“My doelwit is om weer teen die beste ter wêreld te hardloop.”
KSA is op rand van afgrond sonder valskerm
“Hierdie wending, saam met verskeie ander verspeelde kanse, laat die minister met geen ander uitweg as om sy regte ingevolge die Wet op Sport en Ontspanning uit te oefen nie.”
Sale klop Gloucester met 14 man
Faf de Klerk was oudergewoonte kookwater en het ʼn drie vir Sale gedruk.
Goosen word amptelik ’n Bul
“Daar wag ’n opwindende toekoms op rugby in Pretoria en ek is dankbaar om deel te wees daarvan.”
Wind kelder blitsige Akani se rekordlopie
“Ek het na die nasionale kampioenskap gekom met een doelwit voor oë en dit is om vinnig te hardloop.”
Morris, Miller skitter vir Royals
As ’n span R32 miljoen vir jou diens uitgehaal het, dan moet jy hulle met goeie vertonings op die veld terugbetaal. En Chris Morris kon gisteraand met ’n paar sesse sy eerste paaiement met gemak nakom.
Caster se 5 000 m-wentyd nog te stadig vir Spele
Indien sy die 5 000 m-pad sou volg om vir die Spele te kwalifiseer, sal sy ’n tyd van 15:10:00 min moet hardloop.
Topspeler kies entstof bo toernooi
“Ek sal ongelukkig nie in Stuttgart kan deelneem nie omdat ek dan my eerste dosis van die entstof ontvang.”
Djokovic onoorwonne ná 10 wedstryde in 2021
“Hy is steeds honger vir sukses en vasbeslote om nog baie rekords agter sy naam te skryf. Ek dink nie hy gaan ophou totdat hy almal verbeter het nie.”
Veglustige Stokes wéér Wisden se beste
“Ben Stokes is die eerste Engelse speler wat meer as een keer die toekenning ontvang het. Hy het dit alles vermag te midde van sy pa, Ged, se dood.”
Babar-beurt ‘slaan die Azam weg’
Die Pakistan-kaptein Babar Azam het gister op SuperSportpark amper eiehandig die Proteas geklop.
Oudkrieketkaptein verban oor korrupsie-streke
“As voormalige kaptein en afrigter het hy ’n vertrouensposisie beklee waarvolgens hy verplig was om die integriteit van die spel te handhaaf.”
Van Coke en Hougaard trek bokshandskoene nader
“Kyk, Derick kan my in die eerste ronde uitslaan want hy is baie groter as ek. Maar dit gaan nie gebeur nie.”
Penny sê Tatjana is ’n medalje werd
“Tatjana se onlangse vertonings het my baie beïndruk en ek glo dat sy ’n realistiese kans staan om ’n medalje by die Olimpiese Spele in te oes.”
Duikrekord pryk nou agter SA’ner se naam
“Ek het nog altyd daarvan gedroom om die wêreldrekord te verbeter, maar dit was eers in 2016 met my eerste duik van 100 m waar dinge in alle erns begin het.”
Sandler ‘herken’ sy baljoggie tussen Augusta-spelers
Is dit Happy Gilmore se baljoggie? Nee, dit is die Augusta-naaswenner.
Wen is lekker; doen so voort
George Linde en Aiden Markram skitter in Proteas se T20-sege.
Daar is nog plek vir goeie ouens in sport
Die Meesterskampioen Hideki Matsuyama is een van hulle: die ou wat heel laaste die oefenbof verlaat, nie baie oor homself praat nie en nie geraamtes in sy kas het nie.
Gerda en Irvette is pure marathon-goud
Gerda verbeter die nasionale rekord in Toskane, terwyl LJ van Zyl “baie opgewonde” oor sy Irvette se uitstekende prestasie is.