Nodeloos om te sê, sal hy omtrent daagliks die gimnasium moet besoek indien hy enigsins soos die ster-rofstoeier – wat 2,01 m lank is en 137 kg weeg – wil lyk.
Malan: Meeste punte nóg deur ’n kolwer op T20-punteleer
Oudleerling van Paarl Boys’ High moker flou Protea-boulers wild en wakker in afgelope reeks.
Matera en kie nie meer geskors
Volgens die UAR het die tugkomitee die spelers se houding gedurende die proses geëvalueer en daar is ook in ag geneem dat hulle nie soortgelyke oortredings in die afgelope agt jaar begaan het nie.
Haas-tige Mick se F1-droom word waar
“Ek sal soos altyd my beste gee en ek sien uit na die avontuur wat voorlê. Terselfdertyd wil ek ook hulde aan my ouers bring – ek is lief vir hulle en ek weet dat ek baie aan hulle verskuldig is.”
Vandag se sportnuus
Cristiano Ronaldo vind vir die 750ste keer in sy loopbaan die agterkant van die doelhok.
Blinde krieketster het nou SA gholftitel in sy visier
“Suid-Afrikaanse gestremde sportspanne en atlete presteer gereeld baie beter as die land se ‘normale’ sportkodes op die internasionale verhoog. Ek wil juis graag onthou word as iemand wat gehelp het om siggestremde sport in Suid-Afrika te bevorder.”
Bulle se no. 10-trui in veilige hande
“Chris Smith is ongetwyfeld iemand wat eendag by Morné sal kan oorvat.”
Hamilton toets positief vir Covid-19
Hamilton het Maandagoggend met ligte simptome wakker geword, terwyl hy ook meegedeel is dat ’n persoon met wie hy in kontak was positief vir die virus getoets het.
Poemas-kaptein, nog twee geskors oor twiets
“Op daardie oomblik het ek nooit gedink dat ek die Argentynse rugbykaptein sou word nie en ek moet nou verantwoording doen vir wat ek nege jaar gelede gesê het.”
Vandag se sportnuus
Markram, Malan en Verreynne vertoon sterk in franchise-reeks.
Formule Een: Riller in Bahrein
Drama, drama en nogmaals drama. Dit is hoe Sondag se Formule Een-Grand Prix in Bahrein in die annale opgeteken sal word nadat die ren deur twee ernstige ongelukke ontwrig en lank gestaak is.
Dawid wys vir Proteas waar hy die wortels begrawe het
Voormalige Paarl Boys’ High-leerling slaan 16 lopies van Ngidi-beurt om wedstryd vir Engelse te wen.
Veiligheidstelsels geloof vir Grosjean se lewe
Alan van der Merwe, die Suid-Afrikaans gebore renjaer en nou amptelike bestuurder van die mediese voertuig by F1, was binne sekondes op die toneel: “Ons het in 12 jaar nog nie soveel vlamme gesien nie.”
Nóg ’n loesing in Sun City
Proteas maak skoonskip in reeks teen Malawi.
Bulle wen op Nuweland selfs ná dáái rooikaart
Nie net was dit die Pretorianers se eerste Curriebeker-sege in 11 jaar op Nuweland nie, maar hulle het dit met net 14 spelers op die veld vermag.
Weerlig staak spel in Kimberley
Tik enige rugbyondersteuner met ʼn veertjie om. Nadat die Lions se kragmeting in die Superrugby Unlocked-reeks teen die Vrystaat-Cheetahs ʼn paar weke gelede nie kon plaasvind nie vanweë die Covid-19-pandemie, is die Goue Leeus se Curriebekerwedstryd Saterdag in Kimberley teen Griekwas weens weerlig gestaak en toe afgelas.
Drienasies: All Blacks vergruis die Poemas
Die voordeur is nou oop vir die All Blacks om die reeks te wen.
Bairstow wen wedstryd vir Engelsmanne
Te midde van al die drama wat die Black Lives Matter-beweging, die administratiewe fiasko waarin Krieket Suid-Afrika homself bevind en die wêreldwye Covid-19-pandemie teweeg gebring het, kan die tuisspan trots voel op sommige oomblikke in die wedstryd.
Curriebeker: Sharks druk sewe keer teen Pumas, maar …
Met beperkte spelersgetalle, ʼn rits beserings en die Covid-19-pandemie wat vanjaar onder die Laevelders maai, is die bulte soveel steiler, maar weens hul kanniedood-benadering vaar die Pumas steeds beter in die tweede helfte.
Windies, Kiwi’s buig knie vóór T20-stryd
Die Wes-Indiërs het vroeër die knie in die reeks teen Engeland gebuig en van hul spelers was ongelukkig omdat die gebaar sedertdien stoom op die internasionale verhoog verloor het.