“Ek werk hard aan my krag en stamina en kan sonder enige ongemak vir ’n uur of wat op die baan oefen.”
Sing, renjaer, sing
Dit is nie die eerste keer dat ’n sportster sy kolf of atletiekdrag vir die mikrofoon verruil nie. Maar waar hul treffers normaalweg drome bewaarheid, sing Hamilton in sommige van sy liedjies oor alkohol en ander fuifsessies.
Windies-kaptein ongelukkig oor BLM-gebaar stoom verloor
“Om eerlik te wees, ons het nog nie een keer hier daaroor [BLM] gepraat nie. Soms lyk dit asof dit ongesiens verby gegaan het; wat ’n hartseer stand van sake is.”
Vandag se sportnuus
Karla Pretorius is vir die derde agtereenvolgende jaar as die Aussie-span se beste aangewys.
Rublev: Nadal is die beste sportman ooit
“Wanneer hy wel verloor, is dit gewoonlik eers ná vyf stelle in ’n Grand Slam-wedstryd teen skitterende spelers. Ek weet van geen ander sportman wat psigies so sterk is nie.”
Tye om die CrossFit Spele te volg
Met ’n tydverskil van nege uur, sal jy óf laat moet gaan slaap óf vroeg opstaan.
Pote ook terug in die Vrystaat
“Dit is bemoedigend om te sien dat spelers en afrigters soos Pote, Ruan Pienaar en Frans Steyn weer terugkom na die unie waar hulle wortelgeskiet het.”
Blitsige Anrich wil nóg vinniger
Die Suid-Afrikaner het Akhtar se kartets van 161,3 km/h in sy visier, maar nie almal is ewe beïndruk met sy heldedade nie.
Vandag se sportnuus
Bulls is Gio-loos vir die res van die seisoen.
Motorfietsrenne: Darryn Binder skuif Brad weer uit kollig
Die jonger Binder-boetie, Darryn, het Sondag weer die kollig op hom laat skyn, en nie ouer broer Brad nie, tydens die Aragon-Grand Prix vir motorfietse in Spanje.
IPL: Party Proteas aan die brand, ander effens verlep
Om ’n ses van Jofra Archer se boulwerk te slaan om ’n wedstryd vir jou span te beklink sit nie in enigeen se broek nie. Maar daar is ’n rede waarom AB de Villiers amper superheld-status in Indië geniet.
Bledisloe-toets: All Blacks trap Wallabies se tjank af
Die All Blacks het gister in ʼn volgepakte Edenpark in Auckland met die Wallabies afgereken.
Stormers skop op ’n wennoot teen Lions af
As gisteraand se kragmeting tussen die Stormers en die Lions met ’n toespraak op ’n troue vergelyk kan word, dan sou dit waarskynlik een wees waar die arme strooijonker maar hier en daar na lugborrels gehap het.
Pumas laat Griekwas in hul eie gat val
Lig die hoed sommer baie hoog vir die Pumas-rugbyspan se twee afrigters wat binne ʼn paar dae moes raap en skraap om ʼn mededingende span te kies wat Saterdagmiddag in Kimberley in die SuperSport Unlocked-reeks teen Griekwas gespeel het.
Cheetahs kraai koning in Bloemfontein
In die eerste helfte was die Bulls basies die teenoorgestelde van ’n koning Midas: Min of meer enigiets waaraan hulle gevat het, het in ’n fout verander – van ’n aanslaan tot ’n skewe ingooi by ’n lynstaan.
Indië-breier soek AB terug op internasionale verhoog
“Dit sal goed wees vir die spel.”
Vandag se sportnuus
White is opgewonde oor die rol wat Du Preez by die Bulls kan vertolk.
Bokke onttrek aan Rugbykampioenskap
“Dit blyk onmoontlik te wees dat die Springbokke nie in 2020 ʼn toetswedstryd gaan speel nie, maar openbare gesondheid en veiligheid is die hoofbron van kommer.”
Bottas: ‘Ek glo ek is beter as Hamilton’
“Ek doen nie die politieke ding nie; ek is net mal daaroor om aan wedrenne deel te neem.”
Gesogte toekenning wink vir Pieter-Steph
Du Toit is ongetwyfeld een van die bestes ter wêreld en die vertoonkas in sy huis behoort al te kreun onder die gewig van al sy toekennings.