All Blacks kies vir Barrett en Mo’unga vir Sondag se Aussie-stryd. Kyk hier vir al rugbybepalings vir die naweek:
Cheetahs laat vir Specman, Steyn los
Die Cheetahs sal oorgehaal wees om vir Suid-Afrika se rugbybase te wys wat in hulle steek wanneer hulle Saterdag teen die Pumas in Bloemfontein speel.
Atletiekpresident glo atlete mag politieke protes aanteken
“Ek het dit al vantevore gesê: As ’n atleet besluit om die knie op die podium te buig, dan ondersteun ek dit.”
Sir Jackie: ‘Hamilton g’n die beste’
“Dit is moeilik om vir só ’n renjaer dieselfde respek te hê as vir iemand wat amper iets soortgelyks met ’n swakker motor vermag het.”
Carreno Busta sê Djokovic kan ’n pyn in die nek wees
“Vir die afgelope paar jaar doen hy dit altyd wanneer hy met sy spel op die baan sukkel.”
Vandag se sportnuus
Cheptegei hardloop 10 000 m-wêreldrekord aan’t flarde.
Dricus oorgehaal vir UFC-buiging
“Ek is ongelooflik opgewonde om Dricus in aksie te sien. Hy lyk soos ’n kampioen en sy gewig is so te sê perfek.”
KSA moet volledige verslag uithaal en wys
Volgens die bevindings wat reeds bekend gemaak is, het Moroe glo byna R65 000 se alkohol met die organisasie se kredietkaart aangekoop, terwyl hy ook die dienste van ’n maatskappy vir R3 miljoen bekom het; sonder om die korrekte prosedures te volg.
Van Straaten stuur ‘Care 4 Kings’-inisiatief van stapel
“Die spelers en werknemers is letterlik ’n paar dae vóór betaaldag laat weet dat geen salarisbetalings aan hulle gemaak sal word nie. Intussen is die groep in die rugbywoestyn gelaat met geen heenkome nie – 52 spelers en personeellede word hierdeur geraak.”
Vandag se sportnuus
Schwartzman sê hy kan vir Nadal ore aansit ná sy epiese kwarteindstryd-kragmeting teen Thiem.
Kyk: Engelse krieketster word baron Botham
’n Tegniese probleem het die verrigtinge effens vertraag waarop die speaker, die 82-jarige lord Norman Fowler, tong in die kies geskerts het dat spel vir eers deur reën opgehou word.
Mening: Vrystaatrugby en die voelbêk met die houtbeen
Ook ander spanne het ruim in die Vrystaat kom oes. By geleentheid het die WP die Vrystaat in Bloemfontein met ’n 15-tal kom aandurf met 14 van die span wat voorheen bande met die Vrystaat gehad het. Die gelapte Cheetahs (wat toe met ’n ongekende aantal beserings gesit het) het nogtans die WP druipstert huis toe gestuur.
Alonso sê dit was taaier om Schumacher te klop
“Volgens my was hy altyd ’n tree voor die res.”
Vandag se sportnuus
Blitsige Nortjé te vinnig vir AB.
Sale Sharks se taai tameletjie
16 spelers en beamptes van die Sale Sharks het positief vir Covid-19 getoets.
Nadal marsjeer vrolik voort
Die Spanjaard speel in sy 14de Franse Ope-kwarteindstryd teen ’n 19-jarige Italiaanse tennissensasie.
SA’ners vertoon goed in IPL
AB de Villiers het Indiese krieketondersteuners weer gaande. Hy het onlangs vir Jasprit Bumrah, een van die wêreld se voorste T20-boulers, verrinneweer om 55 vinnige lopies aan te teken.
Gerda Steyn is sewende in Londen
Steyn het die Suid-Afrikaanse rekord met ’n paar sekondes misgeloop.
Pro14-reeks: Groot eise aan SA spanne gestel
Waar die klem in die Superreeks (veral in Nieu-Seeland) op aanvallende spel geval het en die bal wyd gerek is, volg die Ierse, Skotse en Walliese spanne heel ander taktiek.
Springbok Showdown soos ou teesakkie: Flouerig
Siya Kolisi se Groen-span het weliswaar vir Lukhanyo Am se Goud-span in Tafelberg se skadu geklop, maar die TV-produksiespan sal sukkel om genoeg aksie vir later vanaand se hoogtepunte bymekaar te skraap.