Die Nieu-Seelandse regering hoop dat dié land se reisbeperkings teen Kersfees verslap of opgehef kan word.
Brad Binder se boetie maak ook ren-geskiedenis
Wat Brad kan doen, kan ek ook doen.
Russiese Grand Prix: Bottas bo ná Hamilton gestraf word
Hamilton het nou tien strafpunte op sy renlisensie en as hy voor die einde van die jaar met nog twee punte gestraf word, sal hy ʼn volgende ren misloop.
Wilander sê Nadal is nie die gunsteling vir Franse titel
“Novak mag dalk die beste speler ooit wees en ná sy faux pas gedurende die Amerikaanse Ope dra hy ook ’n lekker titel as die stoutseun van wêreldtennis.”
SA Rugby is teen rassisme gekant
“Suid-Afrikaanse rugby is verbind tot ‘n omgewing waar almal welkom is, ongeag van hul ras, kleur, geloof of geslag.”
Lions pluk haas uit hoed met twee spanne teen Stormers
In die ou dae het hulle dit sommer proewe genoem. Hoe anders kan ʼn mens Saterdagaand se kragmeting tussen die Lions en Stormers in die tweede Superondersteuners-kragmeting op Loftus Versfeld beskryf?
Vermeulen se Bulls ‘Gans’ te goed vir Sharks
Vir twee Suid-Afrikaanse spanne wat laas in Maart rugby gespeel het, hoef hulle nie veel vir Nieu-Seeland se Aoteaora-reeks terug te staan nie.
Welkom terug, Frans Steyn
Bok-senter druk een van ses Cheetahs-drieë teen Griekwas.
Engeland-stut smeer Koch heuning om die mond
“Wanneer hy lus is om te speel en selfversekerd sy teenstanders aanvat, glo ek dat hy die beste ter wêreld is. Wanneer Vincent met selfvertroue speel, glimlag die res van ons groot.”
Kyk: Maya op die kruin van die golf
Branderplankryer tem reusegolf van 22 m om wêreldrekord te verbeter.
Bulle reeds op rugby se pad van verandering
Suid-Afrika sal toenemend op spelers se liefde vir rugby moet begin staatmaak as hy wil verhoed dat die spel hier by ons doodloop.
Selfs minder toeskouers nou by Franse Ope
ʼn Beperking op die getal mense wat ʼn geleentheid mag bywoon, geld in die hele Parys.
Messam sê ook Burger was die taaiste
“Hy was in baie opsigte amper die Bokke se geestelike en emosionele leier.”
Vandag se sportnuus
Die White/Vermeulen-era begin môre.
Kolisi sal Stormers teen Lions aanvoer
Bokkaptein een van agt Springbokke in Stormers-groep.
Aussie-krieketster (59) sterf in Indiese hotel
Volgens sommige berigte het die voormalige Australiese snelbouler Brett Lee mond-tot-mond-asemhaling op Jones toegepas in ’n desperate poging om sy lewe te red, maar dit was te laat.
Neurochirurg skilder somber Schumacher-prentjie
“Is daar enige kans dat die wêreld hom weer sal sien soos wat hy vóór sy ongeluk was? Ek dink werklikwaar nie so nie.”
‘Dit is spesiaal om ’n Cheetahs-trui oor jou kop te trek’
“Dit sal onregverdig wees om die Vrystaat uit te skop juis omdat hulle ook aan die kortste ent in die Superrugby-reeks getrek het. ”
Vandag se sportnuus
Afskoptye vir Saterdag se derby-wedstryde is bevestig.
’n Geval van ‘Faf du Ples-ses’
Lungi Ngidi het ook deurgeloop in ’n wedstryd waar dit grenshoue gereën het en Jofra Archer het vier agtereenvolgende sesse van sy boulwerk geslaan