“Die vergadering is ’n stap in die regte rigting; veral wat ’n samewerkende benadering in belang van goeie bestuur en uitvoerende bedrywighede betref.”
Hamilton dalk in die sop oor T-hemp
Die Britse renjaer het die hemp voor die aanvang van die wedren gedra en weer op die podium.
Video: Kyk hoe ry Mick sy pa se Ferrari
“Ek dink daar is ’n moontlikheid dat hy volgende jaar by F1-wedrenne in aksie kan wees.”
Vandag se sportnuus
Wayde uiteindelik vandag weer in aksie op die internasionale verhoog.
SA’ners maak amok in Engeland
In Suid-Afrika word daar meer opslagballe in die raadsale as op die kolfblad afgestuur, maar in Engeland is daar ’n Malan, ’n Harmer en ’n Eksinazi wat darem ook hul staal op die krieketveld wys.
Thiem wen riller-eindstryd
“Ek wens daar kon vandag twee wenners gewees het, want ons het dit al twee verdien.”
Hamilton bly bo ondanks twee rooi vlae
Die Toskaanse Formule Een Grand Prix moes twee keer ná lang onderbrekings hervat word om wrakstukke op te tel na ʼn rits ongelukke en om die baanoppervlak te herstel.
Binder sukkel in San Marino MotoGP
Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder het Sondag in die San Marino MotoGP op die Misano-renbaan in Italië ʼn ren beleef wat hy eerder gou sal wil vergeet.
Pietersen kap na KSA
“Hierdie rillervertoning kan die doodskoot vir krieket wees.”
Osaka wen titel ná Azarenka-blitzkrieg
Kort nadat sy gewen het, het sy rustig en sonder enige bekommernisse, plat op die baan gaan lê.
Pro14-eindstryd: Leinster dra steeds die kroon
Die groot vraag is hoe die Suid-Afrikaanse spanne (ons praat nou nie van die Cheetahs en Kings wat reeds ʼn voorsmakie daarvan gehad het nie) in ʼn moontlike Pro14-reeks sou vaar?
Die krieketsirkus duur voort
Hoewel Saskok in die media gesê het dat die sportbeheerliggaam nie onder administrasie geplaas word nie, is die boodskap duidelik: KSA moet sy huis in orde kry.
Holding vies omdat Aussies, Engelse nie die knie buig
“Reg oor die wêreld was dit nie meer ’n kwessie van swart teen wit nie, maar eerder ’n geleentheid vir die mensdom om saam te kom en te besef dat almal gelyk behandel moet word,” het die Wes-Indiese legende gesê.
Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap sal later vanjaar in Australië voortgaan, maar die Springbokke se deelname hang nog aan ’n draadjie.
Jonty word Swede se hoofafrigter
“Ek is ongelooflik opgewonde om saam met my gesin na Swede te verhuis en saam met die Sweedse krieketgemeenskap te werk.”
Mick Schumacher gaan in sy pa se Ferrari jaag
“Dit sal ’n gepaste huldeblyk aan Scuderia se suksesvolste motor en bestuurder wees,” het Ferrari in ’n verklaring gesê.
Farrell-têkkel: Atkinson se seisoen dalk verby
“Ons moet na die jonger spelers omsien, veral as hulle ’n harde stamp teen die kop gekry het. Ek was in verbinding met hom en dit klink asof alles oukei is.”
Vettel word deel van Aston Martin-span
Dalk sal die skuif na Aston Martin weer nuwe vuur in die Duitser se enjin blaas. Hy was immers die jongste wêreldkampioen nóg toe hy die titel in 2010 as ’n 22-jarige gewen het.
Vandag se sportnuus
Drie Suid-Afrikaanse “Skotte” en ’n Cheetah in Pro14-droomspan.
Ganse Aussie-krieketspan bly staande in T20-reeks
“Dit maak nie saak wat jou ras, geloof of nasionaliteit is nie – krieket is ’n spel vir almal.”