“Dit sal ’n gepaste huldeblyk aan Scuderia se suksesvolste motor en bestuurder wees,” het Ferrari in ’n verklaring gesê.
Farrell-têkkel: Atkinson se seisoen dalk verby
“Ons moet na die jonger spelers omsien, veral as hulle ’n harde stamp teen die kop gekry het. Ek was in verbinding met hom en dit klink asof alles oukei is.”
Vettel word deel van Aston Martin-span
Dalk sal die skuif na Aston Martin weer nuwe vuur in die Duitser se enjin blaas. Hy was immers die jongste wêreldkampioen nóg toe hy die titel in 2010 as ’n 22-jarige gewen het.
Vandag se sportnuus
Drie Suid-Afrikaanse “Skotte” en ’n Cheetah in Pro14-droomspan.
Ganse Aussie-krieketspan bly staande in T20-reeks
“Dit maak nie saak wat jou ras, geloof of nasionaliteit is nie – krieket is ’n spel vir almal.”
Vanes-Mari: Ook glimlaggend en doelgerig voor die kamera
“Buiten vir dáárdie insident op ‘Dancing with the Stars SA’ , het ek al ’n hele paar bekendes se name verkeerd uitgespreek en sommer vir geen rede nie na Engels oorgeslaan.”
Farrell vir ’n paar wedstryde geskors
“Dit is deur die Engelse rugby-unie, die speler en die tugkomitee aanvaar dat die oortreding eerder roekeloos as opsetlik was.”
Vandag se sportnuus
“Ek is baie teleurgesteld in die hof se beslissing, maar ek sal nie toelaat dat Wêreldatletiek my voorskryf of my keer om te wees wie ek is nie,” het Caster Semenya gesê ná ʼn Switserse hof se bevinding.
Du Preez kry nasionale afrigterspos
In ’n tydperk waar Krieket Suid-Afrika aangedui het dat hy voortaan slegs swart konsultante sal aanstel in ’n poging om transformasie te bespoedig, het Dillon du Preez ’n afrigterspos gekry.
Barty sal nie haar Franse Ope-titel verdedig
Die wêreld se no. 1-speler sal weens die Covid-19-pandemie nie in Parys afslaan nie.
Video: ‘Gewoontemisdadiger’ Farrell se lot vanaand beslis
Sy duikslag het meer gepas in die rofstoeiwêreld as op ’n rugbyveld gelyk en talle meen hy moet swaar gestraf word.
Vandag se sportnuus
Diamond: Sale Sharks se Suid-Afrikaners na Bok-oefenkamp genooi.
Wees ʼn superheld met die Batman- virtuele padwedloop
Hardloop of stap omdat jy daarvan hou, omdat dit pret is, omdat dit deel van iets groot is – en veral omdat dit ten bate van behoeftige kinders is.
Vandag se sportnuus
Video: Novak Djokovic het om verskoning gevra vir die voorval wat daartoe gelei het dat hy uit die Amerikaanse Ope gediskwalifiseer is.
Toerkampioenskap: Johnson wys weer hakskene
Verlede week was Johnson in dieselfde posisie ná die derde ronde van Amerikaanse PGA en is daar vrae gevra of hy aan sy voorsprong kan klou.
Grand Prix: Hamilton ook maar net mens
Tik enige Formule Een-ondersteuner met ʼn veertjie om …
Federer se spaarvarkie is spekvet
Hy het oor ’n tydperk van een jaar meer as die akteurs Dwayne Johnson, Vin Diesel en Ryan Reynolds en selfs die heavy metal-musiekgroep Metallica verdien.
Hamilton jaag vinnigste rondte ooit
“Ja, dit was nie te sleg nie.”
Foster kies sy eerste All Black-span
Hoewel gister ’n proewe-wedstryd was, het Foster steeds spelers soos Alex Hodgman gekies, al het hy die kragmeting misgeloop. Goeie spelpeil gedurende die Aotearoa-reeks het dus baie in ’n speler se guns getel.
Toerkampioenskap: Im daag Johnson uit
Die toernooi word volgens ʼn voorgee-stelsel beslis, gegrond op die FedEx-ranglys wat deur die jaar gegeld het.