In die uitsonderlike tye waarin ons leef, kan dit moeilik wees om opgewonde te raak oor Suid-Afrikaanse sport. Maar gelukkig is daar nog skoleafrigters soos Cobus van Dyk, ’n man wie se passie en liefde vir rugby selfs in ’n doodgewone WhatsApp-boodskap duidelik te bespeur is.
Vandag se sportnuus
Simbine wen goud in Frankryk
Dyantyi hoor dán sy lot
Dyantyi kan vir tot vier jaar uit die sport geskors word.
Voormalige Engelse krieketspeler sterf op 57
Allan Lamb: “Ek is baie hartseer om van my spanmaat se afsterwe te verneem. David Capel was ’n ware heer op en van die veld.”
Mthethwa sê hy gaan nie teen spelers optree
Mthethwa is in die parlement gepols oor sy reaksie op die spelers wat nie die knie vir BLM gebuig het nie asook waarom daar soveel druk op sportverenigings geplaas word om te transformeer.
Vandag se sportnuus
SA se Harris struikel ná vier stelle.
Rasse-instituut kap Krieket SA
“Navorsing toon verreweg die meeste Suid-Afrikaners, trouens meer as 80%, verkies dat sport eerder op meriete as op ras gegrond moet word. Die vernietigende herinstelling van die rassemaatstaf in Suid-Afrikaanse sport is ʼn gevaarlike terugwaartse stap.”
Faf tans ‘beste’ in wêreldrugby
“Joost het oor die X-faktor beskik, terwyl Faf weer baie hard werk en sy eie geluk op die veld skep,” sê ʼn voormalige Bloubulskrumskakel.
Nasionale spelers ontevrede met KSA
“Daar moet besluite geneem word wat in die beste belang van krieket is, anders kan die spel wat ons liefhet onherstelbaar beskadig word in hierdie land.”
Vandag se sportnuus
Murray wen epiese stryd van vyf stelle.
KSA se jaarvergadering is onbepaald uitgestel
KSA het onlangs ’n transformasie-ombudsman aangestel en enigiemand wat meen dat hy weens ras van geleenthede ontneem is, kan die ombudsman nader om sy saak te stel en selfs dalk vergoeding kry.
Internasionale sportmanne maak stemme dik oor plaasmoorde
Te midde van ’n vlaag van wêreldwye ondersteuning vir die Black Lives Matter-beweging, is daar ook sportlui wat hul stemme teen plaasmoorde in Suid-Afrika dik maak.
Vandag se sportnuus
Harris veg voort, terwyl Anderson uit Amerikaanse Ope val.
Amerikaanse tennisster se ma van SA
“Hul pa kon nie ’n woord Afrikaans praat nie, maar die seuns is tog te bekend met uitdrukkings soos ‘jou boekie is vol’ of ‘mannetjie, jou agterstewe gaan brand’!”
Vandag se sportnuus
KSA-verkiesing: Volgens berigte het een van die benoemdes by die huis van ’n kollega ingebreek en hom sowel as sy suster en ma aangerand.
PGA gholf: Rahm se setwerk laat die geldlaai klingel
Rahm het sowat R28 miljoen vir sy eerste plek ontvang.
Formule Een: Hamilton vryf dit weer in
Lewis Hamilton (Mercedes) verdien baie meer krediet as na wat na sy kant toe kom.
O’Brien se reusehou gee sy eie motor ’n knou
“Ten minste het ek nie nodig gehad om die lugversorger koeler te stel op pad na julle nie – ek sal volgende keer verder weg parkeer!” het hy op Twitter geskerts.
Faf skitter in Sale-sege
Faf de Klerk is dalk ’n buksie agter die skrums, maar hy speel gereeld met die selfvertroue en moed van ’n Dawid teen die veel groter Goliats.
Djokovic marsjeer voort na Ope-titel
“In hierdie stadium van my loopbaan wil ek graag elke geleentheid met albei hande aangryp. Tans speel ek van die beste tennis nóg en met elke oorwinning kry my selfvertroue ’n lekker hupstoot.”