Woods is weer terug op die gholfbaan.
Britse en Ierse Leeus-toerdatums bly onveranderd
“Die Bokke was met elke toer die verdedigende wêreldkampioen en die komende toer kan ook een vir die geskiedboeke wees.”
Talle spelers skaar hulle by Ngidi
“Waarom word transformasie altyd in ons kele afgedruk wanneer nasionale spanne verloor, maar nooit wanneer hulle wen nie? Kan daar asseblief gelyke behandeling wees?”
Dié rugbyspelers dalk oud, maar ver van koud
Niemand kan kers vashou vir die 95-jarige oupagrootjie Easton Roy nie.
Vandag se sportnuus
Britse joernalis sê Hamilton is die beste F1-jaer nóg.
Leeus se agterlyn kry ekstra maanhare
Op 1,92 m en 92 kg sal hy beslis ekstra woema en aggressie aan die Leeus-agterlyn verleen, terwyl sy veelsydigheid beteken dat van vleuel tot heelagter ingespan kan word.
Kevin mik na titel-kishoue
“Ek sal baie tevrede wees as ek in 2021 ’n Grand Slam-kampioen is met ’n paar ATP-titels agter my naam. Dit is waarna ek mik en ek sien daarna uit om myself te druk om sulke geleenthede met albei hande aan te gryp.”
Twee van die hartseer stories van Springbokrugby
Dit het my laat terugdink aan twee van die heel ongelukkigste Suid-Afrikaanse spelers wat nooit die Springboktrui gedra het nie – Chris Luther en Niel Burger.
Vandag se sportnuus
De Allende kan al volgende maand vir Munster speel.
Die Olimpiese vlam brand warm vir Kaylene
“Ek wil graag hê dat mense my moet onthou as die meisie wat nooit tou opgegooi het nie en wat te danke aan God se genade haar droom kon uitleef.”
Nog g’n einde aan Morné Steyn
Dit gaan baie interessant wees om te sien watter planne die Bulls-afrigter, Jake White, vir die oud-Springbok-losskakel Morné Steyn in die mou voer.
Vandag se sportnuus
Windies wen eerste toets van die Covid-19-era.
Wie kan Hamilton en Mercedes klop?
Hamilton kruip al hoe nader aan Michael Schumacher se rekord.
Dag van drama op Southampton
Hoewel die Engelse voorsprong nie te versmaai is nie – veral op ’n oneweredige blad – het die Windies beslis die hef in die hand ná ’n puik boulvertoning in die laaste sessie van die dag.
Wimbledon gee prysgeld, al is daar geen toernooi
Wimbledon gaan steeds £10 miljoen (sowat R210 miljoen) in prysgeld aan 620 spelers uitbetaal al is die tennistoernooi weens die koronavirus-pandemie gekanselleer.
KSA, Ngidi ondersteun die BLM-beweging
Nie almal stem egter met Lungi Ngidi saam nie.
Corra was een van Bokke se stroomroller-vleuels
Dirksen is “Le Monster” gedoop nadat hy twee drieë in die Bokke se oorwinning van 26-3 in die eerste toets in Durban gedruk het.
Oud-Springbok sterf aan Covid-19-komplikasies
“Hy het nog tot onlangs babatjies gevang. Hy het nog daagliks om 07:00 as dokter werk toe gegaan en eers om 19:00 huiswaarts gekeer,” word van dié 82-jarige voormalige Bokvleuel vertel.
Die rugbyhorlosie word Saterdag weer teruggedraai
Nee wat, gaan stof maar die Curriebeker af, want net soos in Nieu-Seelandse rugby word geskiedenis gemaak en nie gekoop nie.
Vandag se sportnuus
Steyn is terug in die Vrystaat.