Kan Oosthuizen dit volhou?
Tientalle oorsese universiteite vry na jong Pretoriase atletieksensasie
“God het soveel mense op die regte tyd en plek in my lewe gebring wat bygedra het tot die atleet wat ek vandag is.”
Hamilton gaan nie Belgiese GP boikot
“Dit is in Amerika en ek is onseker of my optrede hier enigsins ’n invloed daar sal hê. Ons is in België en nie in die VSA nie.”
Vandag se sportnuus
SA se Anderson teen Zverev in openingsronde van die Amerikaanse Ope.
Moroe in die pad gesteek
“Die onafhanklike forensiese ondersoek het bevind dat mnr. Thabang Moroe skuldig is aan ernstige wangedrag.”
AB gereed vir IPL-aksie
“Dit is die laaste dag van kwarantyn hier in Dubai en ek kan nie wag om vir die Royal Challengers Bangalore te speel nie.”
Mening: Sportminister moet eerder doen as dreig
Asof die pandemie en sy gepaardgaande probleme nie genoeg is nie, het Suid-Afrikaanse sport nou ook die uitdaging van die minister van sport Nathi Mthethwa se uitlatings en dreigemente.
Oud Mercedes-baas loof Hamilton, maar sê motor maak ’n verskil
“Michael was nooit deel van só ’n superieure omgewing nie. Verder het hy ook nooit met só ’n motor soos Lewis se Mercedes gejaag nie – dit is werklik ongeëwenaarde tegnologie.”
Vandag se sportnuus
Manchester City en Paris Saint-Germain kan dalk Messi se weeklikse salaris van €1 miljoen bekostig.
’n Brutale oomblik: Donald teen Atherton in ’98
Wat gevolg het, was een van die dramatiese sessies in toetskrieket. Trouens, die gesaghebbende Wisden Cricketers’ Almanack het dit pas as een van die mees epiese oomblikke ooit op ’n krieketveld bestempel.
Proteas terug van hul kultuursafari
’n Gevoel van aanvaarding, empatie en respek is van die belangrikste waardes waarop die Suid-Afrikaanse krieketspelers gedurende hul kultuurkamp in Skukuza gefokus het.
Vandag se sportnuus
Steyn wens Anderson geluk met sy 600ste toetspaaltjie.
Stilte kan ’n speler soos Djokovic help
Met spelers wat hulle links en regs weens die wêreldwye Covid-19-pandemie aan die Amerikaanse Ope onttrek, glo Martina Navratilova dat die toernooi steeds vir goeie tennis sal sorg.
Sale Sharks-spelers kry doodsdreigemente
“Maar terselfdertyd neem ek ook standpunt in teen die doodsdreigemente wat my spanmaats ontvang het. Dit is heeltemal onaanvaarbaar.”
Carter loof Burger, die Bokke se man van staal
“Ek het gewonder of my All Blacks-trui dalk ’n teiken gehad het, want hy het heeltyd vir my gekom.”
Vandag se sportnuus
Video: Usain Bolt in selfisolasie ná 34ste verjaardagpartytjie.
Johnson herskryf byna gholf se rekordboeke
Dit was Johnson se 22ste PGA-oorwinning en hy is nou weer die wêreld se voorste speler.
Vandag se sportnuus
Bayern München wen die Europese Kampioeneliga vir die sesde keer.
Binder-broers maak opslae, al ontwyk die podium hulle
Hoekom lewer vanjaar se MotoGP soveel opwinding?
Kallis word deur IKR vereer
Nou het die Internasionale Krieketraad hom in sy heldesaal opgeneem. ’n Gepaste beloning vir waarskynlik die beste Suid-Afrikaanse speler tot op hede.