Hall teen Thor, Tyson dalk teen Sonny Bill.
Gaan Jake White Loftus weer blou maak?
White is sedert sy aanstelling by die Bulle meer in die kollig as die meeste ander huidige afrigters, hoewel hy nog nie eens op Loftus Versfeld ingeval het nie.
Vandag se sportnuus
Regstreekse UFC-aksie die naweek op die kassie.
Covid-19 noop krieket om anders te dink oor bal poets
In die Covid-19-era kan die gebruik van spoeg en sweet taboe wees om die een kant van ’n krieketbal mee blink te poets. Met ander woorde, swaai kan iets van die verlede wees indien iemand nie met ’n slim plan vorendag kom nie.
Van ernstige nekbesering in Loftus-toets tot All Blacks-kaptein
“Ek was letterlik ’n paar millimeter daarvan weg om nooit weer rugby te speel nie.”
Die gort was gaar oor die Nieu-Seelandse Kavaliers
Só is die saadjie dan gepant vir ‘n Nieu-Seelandse span wat in 1987 die eerste Wêreldbekertoernooi (sonder die Bokke) gewen het.
Vandag se sportnuus
Hou aan appels swaai, sê Trump vir Tyson.
Twee van SA onder beste rugbystadions ter wêreld
“Waarskynlik die intimiderendste plek waar jy kan wees wanneer die Suid-Afrikaanse volkslied gesing word. Daar is plek vir slegs 50 000 toeskouers, maar soms voel dit asof daar twee keer soveel ondersteuners in die stadion is.”
Kylon pak die bul by die horings
“Ek het in 1989 my eerste rodeo op sewejarige ouderdom by die Pioniersmuseum in Pretoria aangepak.”
Bokke en Amerikaanse toets in 1981, voor 30 toeskouers
Daar was net 30 toeskouers en beamptes – die minste nog vir enige toetswedstryd; nie eens die volle Springbok-toerspan het van die afskop geweet nie en ook nie die media nie.
Vandag se sportnuus
Faf sê die tyd was reg om die kapteinskapleisels neer te lê.
Mening: Klubrugby belangriker, en geldspelers moet help
By die Blou Bulle is die groot beplanning steeds, ondanks die pandemie, aan die gang om voort te bou op verlede jaar se blink inisiatief wat klubrugby, ook in die buurbonde, ʼn tamaai hupstoot gegee het met die doel om spelers vir die beroepspanne uit die klubs te kweek.
Vandag se sportnuus
Montpellier ontken dat hy met Pieter-Steph du Toit onderhandel.
Jy word nie maklik ’n Springbok in rugby én atletiek nie
Dis hoekom daar nog net drie Suid-Afrikaners was wat vir die Springbokke rugby gespeel het en ook die land op die atletiekbaan verteenwoordig het.
‘The Mountain’ bult weer sy spiere
Yslandse kragreus verbeter wêreldrekord vir dooiegewigoptel.
Gibbs se flitsende 438-kolf word opgeveil
“Die kolf wat ek in daardie beurt gebruik het, sal opgeveil word om Covid-19 te help beveg.”
Beaumont bly wêreldrugbybaas
Daar is besluit om die aankondiging vroeër te doen nadat albei kandidate daartoe ingestem het aangesien die proses na slegs een rondte afgehandel is.
Rubriek: Selfs ons sofapokkels het na draf verlang
Toe die tekkies vir die eerste keer in meer as ’n maand die teer wettig kon tref, het mense wat waarskynlik laas by Laerskool Kuruman se pretdraf van 1997 in aksie was, ook gedraf.
Oud-Bok Johan le Roux se een sekonde van waansin
ʼn Mens wonder steeds wat in 1994 kon gebeur het as die gewese Springbokstut Johan le Roux nie destyds aan die All Black-kaptein Sean Fitzpatrick se oor geknibbel het nie.
Einde van Pote-era by Bulle
“My tyd by Loftus was ongelooflik om die minste te sê. Dit was ’n emosionele tuimeltrein-rit met baie hoogte- en laagtepunte.”