Jare gelede, nog voor gimnasiums, oefenfietse, trapmeule, fiksheiddeskundiges, eetplanne en aanvullers, moes jy maar op jou eie aankarring voordat jy op die oefenveld kon aanmeld.
Vandag se sportnuus
Net een Bulls-speler in Sanzaar se SA span van die dekade, terwyl Jantjies as die beste speler aangewys is.
Rassie onder die bestes ooit
Britse rugbyskrywers sê Bok-breier tel onder die beste afrigters van alle tye.
Blikkies, maar hy kan hardloop!
Die blitsige Laeveldse samaritaan help minderbevoorregtes deur ’n skenking van een blikkie kos te vra vir elke tree wat hy tydens sy balkon-marathon gegee het. En hy het 49 902 treë gegee.
Nou bly daar net herinneringe van Nuweland oor
Nuweland se groot hoogtepunt was ongetwyfeld op 25 Mei 1995 in die openingswedstryd van die WB-toernooi toe die Bokke die Wallabies met 25-18 geklop het.
Vandag se sportnuus
Springbok-legende Danie Gerber vier vandag sy 62ste verjaardag.
Lemoene, koue storte en skaafplekke: Dís wat rugby so lekker gemaak het
Toe ek vroeër in die week ʼn pakkie lemoene (saam met ander noodsaaklike kruideniersware) gekoop het en een van hulle in kwarte opgesny het, het ek teruggedink aan rustyd …
White praat oor die nuwe era wat wink by die Bulls
“Ek is steeds dieselfde Jake White; ek wíl wen.”
Motorwedren-legende Stirling Moss sterf op 90
Die Britse motorwedren-legende Sir Stirling Moss, wat beskou word as die beste bestuurder wat nooit ʼn F1-titel ingepalm het nie, is in die ouderdom van 90 oorlede.
Springbokhakers: Wie kan kers vashou by Bismarck?
Hy is kliphard en vurig. Ja, soms te oorywerig, maar vra maar vir sy teenstanders teen wie hulle nie wou speel nie.
Sportmanne in afsondering: Hop, hop, hop sink Pollock sy kolhou
Die afsonderingsperiode beteken nie dat sportsterre nie steeds hul toorkunsies kan uitstal of uitdagings van ander sportsterre kan aanvaar nie.
Protea-toetsspelers wat vir die meeste vermaak sorg
Sou jy saam met dié elftal in die agterplaas wou krieket speel?
Olimpiese roeiers ‘zoom’ steeds voort
Suid-Afrika se voorste roeiers gebruik ’n rekenaarprogram om met hul fiksheid én kameraderie te help.
Springbok-vaskopstutte: die manne met die blomkoolore
Die manne is nie die skouponies van rugby nie en van hulle, soos Jannie du Plessis, het in 70 toetse en 149 Superrugbywedstryde nog nie ʼn drie gedruk nie. Hulle is die ysters van rugby, die ankers van die skrum.
Vandag se sportnuus
Bokke maak steeds planne vir Skotte, ten spyte van aflas-vrese.
Die beste Springbok-loskopstut: Was dit Os du Randt of Chris Koch?
Albei was net 21 jaar oud toe hulle hul toetsbuiging gemaak het; albei was plaasseuns wat op die platteland gebore en gesmee is en natuurlike spierkrag gehad het; albei het vyf toetsdrieë gedruk; albei kon hardloop, die bal uitgee en skrum.
Mening: Sal Mehrtens se wegbreek-plan die Australasiese spanne baat?
Die voorgestelde wegbreek vanaf dié reeks deur Nieu-Seeland en Australië is in die lig van Covid-19 se effek op wêreldrugby so effens op die agtergrond geskuif, maar geniet nog deurlopende bespreking in die Australasiese pers.
Kolpak-Simon is een van Wisden se bestes
Marnus Labuschagne ook in dié uitgelese geselskap.
Video: Caster klop Ronaldo in sy eie uitdaging
Cristiano Ronaldo, die sokker-superster van Portugal, het ’n maagspier-uitdaging aan ander atlete in die Nike Living Room Cup Challenge uitgereik.
Vandag se sportnuus
Stormers se dr. Roberts help om Covid-19 in Wallis te beveg.