Albei was net 21 jaar oud toe hulle hul toetsbuiging gemaak het; albei was plaasseuns wat op die platteland gebore en gesmee is en natuurlike spierkrag gehad het; albei het vyf toetsdrieë gedruk; albei kon hardloop, die bal uitgee en skrum.
Mening: Sal Mehrtens se wegbreek-plan die Australasiese spanne baat?
Die voorgestelde wegbreek vanaf dié reeks deur Nieu-Seeland en Australië is in die lig van Covid-19 se effek op wêreldrugby so effens op die agtergrond geskuif, maar geniet nog deurlopende bespreking in die Australasiese pers.
Kolpak-Simon is een van Wisden se bestes
Marnus Labuschagne ook in dié uitgelese geselskap.
Video: Caster klop Ronaldo in sy eie uitdaging
Cristiano Ronaldo, die sokker-superster van Portugal, het ’n maagspier-uitdaging aan ander atlete in die Nike Living Room Cup Challenge uitgereik.
Vandag se sportnuus
Stormers se dr. Roberts help om Covid-19 in Wallis te beveg.
Ons leef in buitengewone tye, sê Bokbreier
“Juis daarom moet ons ook na buitengewone maniere kyk om met die spelers in kontak te bly.”
Lions-superster word pa
“Daar is geen liefde soos wat ’n ouer vir sy kind het nie. En toe ek my seuntjie vir die eerste keer vasgehou het, het ek dit besef.”
Springbokslotte: Frik du Preez of Victor Matfield?
Dus, hoe tref jy ʼn vergelyking tussen Du Preez en Victor Matfield?
Vandag se sportnuus
’n Paar Crusaders-spelers is in die sop omdat hulle tydens dié land se afsonderingstydperk saam buite geoefen het.
Onsekerheid is atlete se grootste vyand, sê Simbine-afrigter
“Niemand het die koronavirus verwag nie. Akani het vanjaar al ’n 9,91 gehardloop en ’n mens kan maar net dink hoe die res van die seisoen sou verloop het.”
Afsondering: Ballet kan rugbyspelers fiks hou
As deel van die studie het die spelers – van die stadigste stut tot die ratste regtervleuel – verskeie ritmiese bewegings as deel van hul oefenprogram uitgevoer.
Springbokflanke: Ellis en Greyling was die kersie op die koek
Ja, hulle was aan die kleinerige kant vir moderne rugby (Greyling het skaars 90 kg geweeg) en ja, hulle het selde in die lynstane gespring, maar moenie appels met pere vergelyk nie.
Vandag se sportnuus
Omstrede Britse mediaman sê Sean Fitzpatrick se All Blacks is die beste span van alle tye en moes die 1995-Wêreldbekertoernooi gewen het.
Netbal SA-president herstel van Covid-19
“Ek het ’n dogtertjie wat drie jaar oud is en om nie vir haar ’n druk te kon gee nie, was ’n nagmerrie.”
Selfs WWE-rofstoeiers bring ’n tikkie sporthoop in dié tyd
Ja, hulle verdien steeds ’n Oscar vir hul toneelspelvernuf en van sosiale distansiëring het hulle nog nooit gehoor nie, maar die WWE-rofstoeiers het inderdaad ’n bietjie sporthoop in hierdie moeilike tye gelewer.
Gure weer stuit nié ‘Comrades’ vir liefdadigheid
“Die versoeking was in ʼn stadium groot om dit te los, maar ek is net bly ek het vasgebyt.”
Springbok-agtstemanne: Morné voor die Windhond en Thor in die tou
Hoe gaan jy tussen Hennie Muller, Morné du Plessis, Duane Vermeulen, Basil Kenyon, Gary Teichmann, Tommy Bedford, Wynand Claassen, Jannie Breedt, Bob Skinstad en soveel ander legendes besluit?
Centurion-pa gaan ‘Comrades’ in sy tuin hardloop
Dit sal nie die eerste keer wees dat die 42-jarige pa van drie die Comrades hardloop nie. Dit sal wel die eerste keer in sy tuin wees.
Bok-vrouesenter hou haar lyf brandbestryder
“Dit is egter baie vreemd om die lughawe só leeg te sien. Dit is amper asof ’n fliek hier vervaardig word.”
Video’s: All Blacks stal steeds hul toorvernuf uit
Selfs Carlos Spencer draai die horlosie terug, terwyl Beauden Barrett se akkuraatheid verstom.