Die twee het ’n spesiale boodskap vir Suid-Afrikaners in die onsekere koronavirus-tydperk.
Vandag se sportnuus
Nóg drie F1-wedrenne bly in die slag.
SA gholfspeler toets positief vir Covid-19
Hy word tans onder mediese toesig en in isolasie by sy huis in Johannesburg behandel.
Drafklub se vindingryke plan
Irene Ultra bly in die slag, maar organiseerders kom met slim plan vorendag sodat ’n medalje steeds op jou kan wag.
SA rugbyspeler in Japan: ‘Ek is op ʼn goeie plek in my loopbaan’
“Ek het ’n kontrak van twee jaar onderteken, maar dit is my droom om vir tien jaar in Japan te speel.”
Vandag se sportnuus
Alle rugby in Suid-Afrika is tot die einde van April afgelas; Rassie hou egter aan met planne beraam.
Liverpool-ster skenk R850 000 om virus te beveg
Dié barmhartige samaritaan het reeds ’n hoërskool in sy tuisdorp laat bou.
SA marathon-liefling se boodskap van hoop
“Solank as wat ons toegelaat word om te hardloop, is daar hoop.”
Comrades gaan eers voort
Die minister van sport het egter gesê dat dit onverantwoordelik van die organiseerders is om so ’n verklaring uit te reik.
Vandag se sportnuus
Sanzaar se moontlike oplossing vir Superrugby-toekoms.
19-jarige oud-Garsie een van EFC se blinkste sterre
“Ek droom groot. Ek is baie trots om deel van die EFC te wees en ek wil graag een van die beste vegters, of selfs dié beste vegter ter wêreld, in my gewigsklas wees.”
Koronavirus: Kan ek nog die gimnasium besoek?
Gimnasiums en CrossFit-fasiliteite skerp landswyd hul higiëne-maatreëls op. Bring egter ’n handdoek of twee saam.
Vandag se sportnuus
Atletiek Suid-Afrika stel alle byeenkomste, insluitend Parkruns, vir ’n maand uit; krieket volg dieselfde pad.
Vandag se sportnuus
Vanaand se Varsitybeker-wedstryde ook afgelas.
Simbine hardloop wéér vinniger as 10 sekondes!
Akani Simbine het weer eens sy staal gewys.
Koronavirus: Twee Oseane-marathon gekanselleer
“Ons het die status van die koronavirus-pandemie gemonitor en ons was in gesprek met kenners oor openbare gesondheid en owerhede.”
Superrugby: Sharks klop Stormers ondanks wolk van onsekerheid
Die Sharks en Stormers het op Kingspark steeds met die nodige durf, passie en ondernemingsgees gespeel, so al asof hulle nie bewus van die besluit om die Superreeks onbepaald uit te stel nie.
Superrugby: Bulls rooi van die blapse teen die Reds
Die Bulls het onlangs diep selfondersoek gedoen nadat hulle teen die Blues verloor het. Die spelers het verantwoordelikheid aanvaar, hulself reggeruk en die Highlanders verlede Saterdag ore aangesit. Hulle het wonderlik teen die Reds vir 20 minute vertoon, maar toe skandes in die res van die wedstryd gemaak.
Ag nee man, Lions!
Kom ons stel die Lions se vertoning in persfektief: As hul verdedigers buite ’n gimnasium in Bethal gestap het, sou hulle waarskynlik die boef misgetêkkel het.
Meesters en Cape Epic óók weens virus afgelas
“Solank dit net ‘uitgestel’ is, sal die spelers hul vertroue in daardie woord plaas.”