Sharks kies hul span vir hul Dunedin-ontmoeting met die Highlanders.
Bokke begin hul tuistoetse op geskiedkundige Nuweland
Bloemfontein sien weer eens nie hul helde nie.
Onderkry is min vir dié sportman
5 Desember 2011 is waarskynlik ’n dag wat die 27-jarige Alan Britnell lank sal onthou, maar ’n skitterende Ironman-buiging blaas hernieude lewe in sy sportloopbaan.
Vandag se sportnuus
Proteas klop wêreldkampioenspan in eerste eendagwedstryd onder De Kock se leiding.
Maxwell is terug vir Aussies teen Proteas
Labuschagne sal teen sy geboorteland se boulers kom kolf.
Foto’s: Tukkies eers Pukke se baas in die doodsnikke
Pretorianers se losskakel jaag die wenstrafskop in bykomende tyd deur die pale.
Rugbyliefhebbers vies oor Wiese se afwesigheid
Waar is Kobus, wil ontstoke Afrikaanse rugbyliefhebbers weet.
Vandag se sportnuus
Jaco Kriel is terug in die Lions-trop.
Federer, Nadal: Lekker verrassing wag
Dis nog enkele dae voordat die tennissterre Roger Federer en Rafael Nadal mekaar pak in ’n vertoonwedstryd in Kaapstad.
Vandag se sportnuus
Djokovic jaag nou Federer se rekord.
Blitsbokke sorg vir kookwater-eindstryd
Fidji se donderweer was egter net-net te sterk vir Suid-Afrika se blitse.
Blitsbokke deur na beker-eindstryd
Gans-hulle vergoed dubbel en dwars vir verlede week se Hamilton-fiasko.
Lions sorg vir slapelose nagte
Die enigste hoogtepunt vir Lions-ondersteuners was om Hugh Bladen weer op die kassie te hoor.
Pro14-reeks: Cheetahs galop oor die Kings
Hawies Fourie bring kalmte, hy beheer die wedstryd soos ʼn ervare verkeerskonstabel op puntdiens en mergel die ander spanne uit met sy taktiese skopwerk en breekslae.
Superrugby: Stormers verfomfaai Hurricanes
Omdat hulle die bal op die agtervoet ontvang het, het die Hurricanes soms soos skoolseuns teen ou, ervare ooms gelyk.
Australiese Ope: Kenin verslaan Muguruza
Dís nou wat jy die Amerikaanse droom noem.
Blitsbokke baie beter in Sydney
Hulle teken 76 punte in twee groepwedstryde aan.
Superrugby: Sunwolves laat rooi gesigte by Sanzar
Hoe verdedig jy jou besluit om die Sunwolves uit die reeks te skop en hoe regverdig jy die volgehoue insluiting van die Rebels?
Sharks klop Bulls uiteindelik weer
Maar dié soort rugby gaan ondersteuners waarskynlik nie té opgewonde maak nie.
Weber jag Midmar, Olimpiese glorie
“Ek is mal daaroor om die Midmar-myl te swem; ek dink dit is ook ‘cool’ vir die Olimpiese Spele.”