Faf is kaptein van ’n T20-wêreldspan.
Kyk: Affies-blitse laat nasionale skole-aflosrekord spat
Rekordbrekers praat: “Ons sal vriende bly en ons wil ook eendag as ’n oudskolier-aflosspan daardie jaar se Witblitse aanvat.”
Vandag se sportnuus
Die laaste keer wat die Bulls hul eerste drie wedstryde van ’n Superrugby-veldtog verloor het, was in 2005.
Sesnasies: Hane speel vingeraflek-rugby
Die Franse is die enigste onoorwonne span in vanjaar se Sesnasies-reeks nadat die Hane Wallis Saterdag in Cardiff met 27-23 geklop het.
Proteas wen rillerstryd!
Sofa-ondersteuners het waarskynlik hul slapende bure wakker geskree ná die Aussies skielik die chokers-etiket begin dra het.
Só gaan Loftus leegloop
Die Bulls was kort voor einde nog met 21 – 20 voor.
Superrugby: Stormers slag Jaguares af in die reën
Dit is een van die moeilikste take om die Argentynse Jaguares onder te kry, veral as dit boonop reën.
Sharks te rats vir Rebels
Is die Durbaniete tans Suid-Afrika se beste Superrugbyspan?
Aussies trap op verlepte Proteas
Soos wat ’n verstarde Mark Boucher ná die wedstryd gesê het: Die span het in elke liewe faset van die spel gesukkel. En nie ’n bietjie nie, sommer BAIE.
De Kock bly Faf is terug
“Hy het nog so baie om vir die span te bied en ek is seker daarvan hy is opgewonde om te speel.”
Alberts, Du Plessis gaan saam met Lions-trop toer
Die Johannesburgers vertrek môre vir hul toer na Australië en Nieu-Seeland.
Vandag se sportnuus
Vonke kan weer tussen die Proteas en die Aussies op die Wanderers spat.
Roger Federer uit Franse Ope
Die operasie beteken dat hy ’n paar toernooie sal misloop, maar hy sal egter slaggereed vir Wimbledon wees.
Rubriek: Aksienetbal is nie vir sissies nie
Jy spring so baie selfs jou ore begin sweet, maar dit is beslis goed vir die huwelik.
Donald terug in sy geliefde Bloemfontein
“Dit is iets waarna ek al vir ’n lang ruk uitgesien het.”
Vandag se sportnuus
Springbokke speel teen Wallis in November.
Veelsydige Kolbe wil Olimpiese Spele toe gaan
Springbok-ster stal sy talent vir Toulouse uit deur op losskakel uit te draf.
Ma’s wat self ‘sportsterre’ is
Sportsterre staan nie noodwendig op die podium nie: “Ek was maar die lelike eendjie op skool; die een wat té lank of té grof was. Oefening was maar my manier om van alles te ontsnap.”
Wayde is terug in aksie
Semenya en Simbine hardloop ook spogtye.
Vandag se sportnuus
Beast is in Amerikaners se span van die week.