Dit is die vingeraflek-lekker waarvan die Australiese tennis-ondersteuners droom.
Blitsbokke struikel teen Engeland
Met slegs halfeindstryde wat in Hamilton gespeel word, was dié basies ’n kwarteindstryd.
Nóg ʼn Dakar-jaer sterf
Die Nederlandse motorfietsryer Edwin Straver is dood ná ʼn ongeluk by die Dakar-veldtydren, het organiseerders Vrydag gesê. Dit is die tweede sterfgeval tydens vanjaar se wedren.
Nuwe Springbokafrigter aangekondig
“Die direkteur van rugby se voorstel is eenparig deur die raad aanvaar.”
SA Rugby se speler van die jaar aangewys
In die proses het hy slegs die derde Suid-Afrikaanse speler – saam met Naas Botha en Bryan Habana – geword om die titel drie keer te wen.
’n Nat Wanderers wag op Philander in laaste toets
Pietersen: “Dit sal ’n paar jaar vat om Suid-Afrikaanse krieket heeltemal reg te ruk.”
Vandag se sportnuus
Wallis se Roberts wil Superrugby-titel saam met Stormers wen.
Anderson uit Australiese Ope
Suid-Afrikaner smyt voorsprong van twee stelle weg.
Rugbyster op herstelpad ná ernstige besering
“Ons prys die Here omdat hy vir die eerste keer in meer as twee weke self probeer eet het. Die Here is altyd goed, selfs wanneer die lewe nie is nie.”
Faf sal nie weer eendagkaptein wees
“Ons sien dat Faf ’n rol as speler het om te vertolk, maar vanuit ’n leierskapoogpunt het ons gevoel dat die span moet aanbeweeg.”
Vandag se sportnuus
Jong Protea-kaptein slaan sy hoogste telling in o. 19-Wêreldbekertoernooi.
Legendariese krieketsterre weer in Wêreldbeker-aksie
Rhodes, Donald, Callaghan en Dawson sal weer hul kriekettoerusting vir die Kaapse toernooi afstof.
Protea-netbalspan vanaand teen Engelse Rose
“Ek is oortuig daarvan dat ons sal terugbaklei.”
Nienaber in binnebaan om by Rassie oor te neem
Aanstelling van nuwe Springbok-afrigter sal binnekort plaasvind.
Vandag se sportnuus
Anderson deur na tweede ronde ná ’n riller van vyf stelle.
De Kock nuwe eendagkaptein
Die eendaggroep bestaan uit vyf nuwelinge.
Rabada voel sleg oor paaltjie-tirade
“Ek laat myself en die span in die steek – dit maak seer.”
‘Stillknocks’ is EFC se kroonprins
Soos waarop sy bynaam tereg sinspeel: Wanneer “Stillknocks” jou eers in ’n hoek gedruk het, kan jy maar weet dat jou slaaptyd om die draai is.
Vier SA skeidsregters in Super-aksie
ʼn Ander Suid-Afrikaner is egter as skeidsregter gepos.
Vandag se sportnuus
Faf bly, maar Wanderers kan moontlik sy laaste toets op Suid-Afrikaanse bodem wees.