Cheetahs klop die Ospreys met vyf punte, Kings veg moedig teen Connacht.
De Villiers, Van der Merwe skitter vir Spartans
AB slaan blitsige vyftigtal in 300ste T20-wedstryd.
Rooi Drake te sterk vir kanniedood Barbarians
Hulle mag dalk ’n rukkie neem om vlam te vat, maar wanneer die Barbarians iewers in die tweede helfte besluit om rugby te speel, moet jy nogal jou storie ken om hulle in toom te hou.
Larrazábal op wildtuin se voorstoep vir oorwinning
Die Spaanse golf is steeds besig om oor die Europese gholfreeks te spoel.
Britse polisieman onskuldig ná talle in sokkertragedie sterf
Dié hofsaak is die langste ondersoek in die Britse regsgeskiedenis.
Foto’s: Rugbyspanne is weer superhelde
Thor, Captain America, Spider-Man en Black Panther is terug in die rugbyteaters.
Schwartzel is terug ná besering
“Dit was net lekker om weer op die baan te wees; om deel te wees van ’n toernooi.”
Cheetahs soek ’n sege vir Kersfees
“Ons is nou vir ’n taamlike lang ruk af en wil nie hê ’n nederlaag moet ’n demper op die rustydperk plaas nie. Daarom sal ons ons bes doen.”
Vandag se sportnuus
Video: Etzebeth kom aan in Frankryk.
Powell kies sterk span vir Dubai
Met een oog op die Olimpiese Spele is name soos Senatla, Specman en Sage deel van die Blits-groep.
Leeus vry ook na Alberts
Die “Bone Collecter” sal ’n welkome aanwins in Johannesburg wees.
Netbal-aksie begin môre teen Engelse
ʼn Reekssege sal die perfekte verjaardaggeskenk vir afrigter Dorette wees.
Vandag se sportnuus
Gholfspelers mag kortbroeke op Leopard Creek dra.
Laerskoolkind in Australië verbied om rugby te speel weens grootte
“Op die ou einde is jy steeds ’n 11-jarige kind wat huil omdat jy nie verstaan waarom jy nie mag speel nie.”
Folau eis nou R140 miljoen
Voer aan dat hy die kaptein van die Wallabies kon gewees het.
Wagner, Labuschagne maak ranglysspronge
Gewese Suid-Afrikaners maak hul nuwe lande trots op die krieketveld.
Vandag se sportnuus
April gaan vir Sunwolves speel.
Engelse blitsbouler loop onder rassistiese kommentaar deur
ʼn Nieu-Seelandse krieketondersteuner kan nou tot lewenslank verbied word om wedstryde by te woon.
Vandag se sportnuus
Kolbe is Top-14 se beste speler.
Vandag se sportnuus
Rafael Nadal en Spanje wen hul sesde Davisbeker-titel.