ʼn Nieu-Seelandse krieketondersteuner kan nou tot lewenslank verbied word om wedstryde by te woon.
Vandag se sportnuus
Kolbe is Top-14 se beste speler.
Vandag se sportnuus
Rafael Nadal en Spanje wen hul sesde Davisbeker-titel.
Dubbele Doebai-triomf vir Spanje se Rahm
Die 25-jarige Rahm was in 2015 die wêreld se beste amateur voordat hy in 2016 ʼn beroepspeler geword het.
Kies tog net ’n direkteur van krieket
Hoe gouer hoe beter, sê Pollock nadat KSA sy eie sperdatum misloop.
Nóg ’n reusevertoning deur Morris
Veelsydige speler bly koelkop om wedstryd in laaste boulbeurt te wen.
DP-wêreldkampioenskap: Lorenzo-Vera en Rahm kop aan kop
Lorenzo-Vera het 69 houe in die derde ronde aangeteken, maar hy is nie meer die alleenvoorloper nie.
Nat balle help Cheetahs met voorbereiding
“Die feit dat ons nie by die Noordelike Halfrond se toestande aangepas het nie, is beslis een van die hoofredes waarom ons nog nie weer gewen het nie.”
DP-gholftoernooi: Fransman gaan nie Vrydagaand rustig slaap
Dis geen wonder nie dat onbesonge Fransman Mike Lorenza-Vera Vrydag die Jumeirah-gholfbaan in Doebai met ‘n stroewe gesig verlaat het.
Skatryk sakeman kry Bul-aandele
“Ons is bevoorreg en opgewonde om iemand soos mnr. Motsepe in ons hoek te hê.”
Cheslin wil na Tokio terugkeer
“My volgende mikpunt is die Olimpiese Spele in 2020.”
Gewese lugmag-man, onderwyser nou voorslag-atletiekafrigter
Centurion-onderwyser is Gauteng-Noord se beste: “Hoewel my tyd in die lugmag wonderlik was, weet ek dat atletiekafrigting my skeppingsdoel is.”
Federer, Nadal se Afrika-safari regstreeks op SuperSport
Daar is darem goeie nuus vir betaalkanaal-intekenaars wat nie kaartjies gekry het nie.
Vandag se sportnuus
Wayde van Niekerk in SA se Olimpiese oefengroep.
Ná WB-teleurstelling wil Coetzee brul teen Britse Leeus
“Maar beserings maak jou net hongerder om te speel – maak nie saak of dit vir Ulster of die Bokke is nie – dit is net wonderlik om rugby te speel.”
Tukkies-tweeling wil konings by nasionale toernooi laat tuimel
“Ons het op weeksdae vroeër opgestaan sodat ons ten minste een skaakwedstryd kon speel voordat ons skool toe gaan. Ons hoofdoelwit was om die rekenaar uit te oorlê. Hierdie tweestryde was só warm dat ons pa ekstra waaiers moes aanskaf om die rekenaar af te koel.”
Vandag se sportnuus
Giants veg terug om uitklophou te plant.
Reinach óók dalk ’n Fransman?
“Hy het waarde en dit is duidelik dat sy waarde baie hoog is.”
Pollard in Frankryk!
Montpellier verwelkom hul Bok-losskakel.
Pieter-Steph kry nóg ’n toekenning
Pieter-Steph du Toit is Dinsdagaand nogmaals vir sy spel vereer.